18/05/2023
More. βοΈ Ons sluit wintertyd 4 uur in middag. Spyskaart vandag: Opsie 1: Kerrie en Rys. Muffins en Aartappelslaai.π Opsie 2: Groente Sop en Vetkoek π Opsie 3: Beesstowe. Pap of Rys en 2 Groentes. π Dan ook Jaffles en Pannekoek. Plaas bestellings @10 uur. Afhaal vanaf 12h30 *tot 16h00 Vriendelike* groete Liza. Die Opstal.π» 0729525053. π»" Carpe Diem" π