Uncle T's Take Aways

Call Directions

Uncle T's Take Aways A new legend has risen in July 2022 - Uncle T’s Take Aways. Located in Springbok, we believe in customers who become family.

From Fish Parcel's to Steak Gatsby's, Chip Rolls to Hamburgers! We have it all, and as our slogan says "Slap Tjip my nou!!".

Voorspoedige Nuwe Jaar! 🥂🎉🍾Baie dankie vir u getroue ondersteuning die jaar.
28/12/2023

Voorspoedige Nuwe Jaar! 🥂🎉🍾
Baie dankie vir u getroue ondersteuning die jaar.

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. 🎄🎄🎄
21/12/2023

Geseënde Kersfees aan al ons kliënte. 🎄🎄🎄

Gelukkige Versoeningsdag aan al ons kliënte! Geniet die langnaweek! Ons is OOP op Saterdag 16 Desember 2023 vanaf 08:00 ...
12/12/2023

Gelukkige Versoeningsdag aan al ons kliënte! Geniet die langnaweek! Ons is OOP op Saterdag 16 Desember 2023 vanaf 08:00 - 13:00.🔥🍟🌭🍔🇿🇦

Kom loer in vir Kerrie & Mince JAFFLES hierdie Vrydag 01 Desember 2023. Terwyl voorraad hou! 🔥😀🍞🥙🍝🥳
29/11/2023

Kom loer in vir Kerrie & Mince JAFFLES hierdie Vrydag 01 Desember 2023. Terwyl voorraad hou! 🔥😀🍞🥙🍝🥳

Nogsteeds beskikbaar! 😁🤩
22/11/2023

Nogsteeds beskikbaar! 😁🤩

Wêreldbeker Eindstryd SPECIALS die week by Uncle T's:

🇿🇦 Bokbedinges Burger R50
Kaasburger, tjips & 300ml koeldrank

🇦🇺 All Black Broodjie R45
Toasted burger broodjie, tjips & 300ml koeldrank

🇿🇦🏉🏆

Black Friday Specials 🥳🍟🍗🎈🥗🐠🍅Beskikbaar terwyl voorraad hou!
22/11/2023

Black Friday Specials 🥳🍟🍗🎈🥗🐠🍅
Beskikbaar terwyl voorraad hou!

Gunsteling terug oppi spyskaart! 😎😁😉Hoender of Steak WRAPS beskikbaar vanaf Donderdag 16 November 2023. 🌯🍅🍗🌮🥩🥙
15/11/2023

Gunsteling terug oppi spyskaart! 😎😁😉
Hoender of Steak WRAPS beskikbaar vanaf Donderdag 16 November 2023. 🌯🍅🍗🌮🥩🥙

07/11/2023

Wêreldbeker Eindstryd SPECIALS die week by Uncle T's:

🇿🇦 Bokbedinges Burger R50
Kaasburger, tjips & 300ml koeldrank

🇦🇺 All Black Broodjie R45
Toasted burger broodjie, tjips & 300ml koeldrank

🇿🇦🏉🏆

Ons stel bekend: Uncle T's DAGWOODS 🍳🥓🧀🍅🥪NUUT op die spyskaart | 2 verskillende opsies beskikbaar
07/11/2023

Ons stel bekend: Uncle T's DAGWOODS 🍳🥓🧀🍅🥪
NUUT op die spyskaart | 2 verskillende opsies beskikbaar

Address

5 Van Der Stel Street
Springbok
8240

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27795226118

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uncle T's Take Aways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share