DIE BRAAI GAT

DIE BRAAI GAT Die Braai Gat. Your one stop Braai shop is OPEN!🥇
We have a wide range of your favorite Braai equipment & essentials.

from outdoor cooking, spices, marinades, built in braais, gas & charcoal braais, braai accessories, cookware and many more..💥

Die vuur wag nie. Hoekom sal jy?By DIE BRAAI G*T kry jy alles vir 'n ordentlike braai – of jy nou steak braai, potjie ma...
03/07/2026

Die vuur wag nie. Hoekom sal jy?
By DIE BRAAI G*T kry jy alles vir 'n ordentlike braai – of jy nou steak braai, potjie maak, pizza bak of die kampvuur aanpak.
Een winkel. Alles vir die vuur. 🔥

30/06/2026

Looks like a clear age difference though if you ask me? 🧐

29/06/2026
27/06/2026
Perfekte dag vir 'n bier broodjie? Ons d**k so! 🍺🍞​Daar is min dinge wat 'n mens se siel so warm maak soos vars gebakte ...
27/06/2026

Perfekte dag vir 'n bier broodjie? Ons d**k so! 🍺🍞
​Daar is min dinge wat 'n mens se siel so warm maak soos vars gebakte bier brood reg langs die braai vleis.
​Hoe lyk jou perfekte bierbrood?
1️⃣ Net so, warm met dik botter?
2️⃣ Gelaai met gerasperde kaas en biltongstukkies?
3️⃣ Of lekker blerrie lekker chili crunch?
​Wat jou geheime resep ook al is, ons het die regte bestanddele, mengsels en gietyster potte hier by DIE BRAAI G*T en by Skilpadvlei Wine Farm om seker te maak joune rys perfek vandag.
​📍 Kom maak 'n draai 💨
​ *t

🔥 Kort ’n rooster? Ons het jou! Hout? Ons het jou! 🔥As jy reg maak vir die perfekte braai, is daar net een plek waar jy ...
26/06/2026

🔥 Kort ’n rooster? Ons het jou! Hout? Ons het jou! 🔥

As jy reg maak vir die perfekte braai, is daar net een plek waar jy vandag moet stop!
By DIE BRAAI G*T.
Jy kry net die beste:
• Die beste speserye en s***e vir jou vleis.
• DROË hout vir die perfekte kole.
• Splinternuwe roosters en die regte skoonmaak middels om hom skoon te hou.
🎉Iemand verjaar wat Hou van Om die vuur the staan? Ons het jou! 🎁
Kom maak ’n draai en kom loer wat op ons rakke is. Jy sal nie spyt wees nie!
Geleë in IPIC Shopping Centre Soneike

*t

Want that deep, rich, slow-smoked flavor without spending 12 hours tending a fire?💨 Enter liquid smoke, your kitchen's u...
24/06/2026

Want that deep, rich, slow-smoked flavor without spending 12 hours tending a fire?💨 Enter liquid smoke, your kitchen's ultimate cheat code.

Contrary to popular belief, it is not fake chemicals. It is actually made from real wood smoke (like hickory or mesquite) that is captured, condensed, and purified into a liquid. Just a few drops will completely transform your meats, marinades, or vegetarian dishes.



Order yours online at
https://www.diebraaigat.co.za/collections/smoked-flavours

🔥Congratulations on the 3 winners!🎉 Looking forward on sending some awesome products to your doorstep😁 🎉🍻 love the pics!...
23/06/2026

🔥Congratulations on the 3 winners!🎉 Looking forward on sending some awesome products to your doorstep😁 🎉🍻 love the pics!!
1st place Steven Swart
2nd place Ilvo Forgiarini
3rd place Al van Buuren
Blue Saddle Ranches
Sue Matthew

Address

Soneike Shopping Centre
Cape Town
7580

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE BRAAI GAT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DIE BRAAI GAT:

Share