18/09/2026
Hier word nie net seep gemaak nie โ hier word iets met liefde, geduld en โn stukkie plaaslewe geskep.
Van ons bokke se vars melk, deur my hande, na jou huis. ๐โจ
Hand milked to Heart made.
Gorgeous Goat ๐ค