Samesyn

Samesyn Samesyn is 'n biertuin vir gesinne by die Pretoria Boeremark. Open 18 Sept 2021 09h00 tot so 14h00. Pet Friendly

01/12/2021

Maak ‘n knoop in jou oor en nooi jou vriende! Die Pretoria Boeremark se immergewilde aandmark is om die draai. Sien jou Woensdag, 15 Desember, van 16:00 – 22:00. Kom geniet die aand saam met familie en vriende en handel sommer jou kersinkopies af, twee vliëe met een klap.

Beskikbaar by Samesyn Biertuin elke Saterdag. Pretoria Boeremark. Grootmaat of los
01/12/2021

Beskikbaar by Samesyn Biertuin elke Saterdag. Pretoria Boeremark. Grootmaat of los

Kom vir die mark en bly vir die kuier. Rugby vanaf 09h00 by Samesyn op 'n skerm.
23/09/2021

Kom vir die mark en bly vir die kuier. Rugby vanaf 09h00 by Samesyn op 'n skerm.

Lekker gekuier vandag. Sien jou weer volgende Saterdag by Pretoria Boeremark . Kom vir die mark en bly vir die kuier.
18/09/2021

Lekker gekuier vandag. Sien jou weer volgende Saterdag by Pretoria Boeremark . Kom vir die mark en bly vir die kuier.

Samesyn ...... want almal het dit nodig.Samesyn Biertuin begin 18 Sept 2021 om 09h00 by Pretoria Boeremark.
14/09/2021

Samesyn ...... want almal het dit nodig.
Samesyn Biertuin begin 18 Sept 2021 om 09h00 by Pretoria Boeremark.

Kom kuier saam by die Pretoria Boeremark. Saterdag 18 Sept 2021.Die Boeremark is oop soos normaal. Samesyn Tuin maak 09h...
01/09/2021

Kom kuier saam by die Pretoria Boeremark. Saterdag 18 Sept 2021.
Die Boeremark is oop soos normaal. Samesyn Tuin maak 09h00 oop.

Address

Moreleta Street. Pretoria Boeremark
Silverton

Opening Hours

09:00 - 14:00

Telephone

+27828986030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Samesyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category