04/09/2026
WYNPROE 101 β 101 Jaar van Afrikaans en Pinotage
Hierdie jaar vier ons 101 jaar van Afrikaans en ook Pinotage wyne. Hier vertel Beyers Truter, 'n meester-storieverteller en stigter van Beyerskloof wyne, hoe Pinotage sy ontstaan in Suid Afrika gehad het. Beyers is nie net bekend as "die Prins van Pinotage" nie, maar het al die stories wat jou proe vir proe sal meegesleur hou. Johan Rademan het nie bekendstelling nodig nie. Van radio-geselsprogramme tot sportkommentator, is sy stem bekend onder meeste Afrikaanssprekende Suid Afrikaners. Maak gereed vir βn besondere aand van uitstekende wyne, musiek, stories en lekker kuier by die Umuzi Kunstefees!
Geniet 5 hoΓ«klas wyne van Beyerskloof en Van Loveren, saam met ligte versnaperinge, terwyl ons 101 jaar van Afrikaans Γ©n Pinotage vier.
Woensdag 23 September
Begin: 19:00
R350 per persoon
Kaartjies beskikbaar by: https://www.seatme.co.za/events/wynproe-101-mrj4teif
πππ§‘β€οΈπ
LIFT Airline
Radio Kragbron Amptelik
Stanco Select
The Bulletin
Nanouk