Yummy Mummy Grill & Fry

Yummy Mummy Grill & Fry Yummy Mummy Grill & Fry, Tuiste van groot verskeidenheid goeie wegneem etes in Secunda. H/V Helen Jo Die ''Yummy Panini'' is ook baie gewild en goeie waarde.

Yummy Mummy Grill & Fry is gebore uit 'n passie vir kos en 'n geleentheid in die mark vir die daarstelling van 'n waarde vir geld wegneem ete konsep wat verligting bring in die huidige moeilike ekonomiese tydvak waarin die meeste van ons, ons bevind. Die winkel is uniek in dat daar weggebreek word van die koue komersieele ''franchise'' model. Instede het ons as eienaars besluit om te gaan met 'n k

lasieke ''retro'' uitleg en afwerking wat die winkel 'n aangenaam huislik atmosfeer gee, van die kaggel vir koue aande, tot die voltydse persoonlike diens en toesig van die eienaars self. Ons spesialiseer in 'n verskeidenheid van kossoorte:

Kom probeer gerus ons ''home style flame grilled'' burgers, waarvan die ''patties'' op ons perseel gemaak word van die beste maalvleis en speserye. Ons ''Flame Grilled'' hoender is 'n wenner en huidiglik op promosie vir besonder goeie waarde vir geld maaltye. Hoender burgers is nou ook deel van die spyskaart en kry reeds groot aftrek van ons gereelde kliente. Hier by ons kan jy die hele gesin tevrede stel uit ons verskeidenheid van kwaliteit maaltye wat heerlike Vis en Skyfies, Vark Ribbetjies Russians, Cheese Russians, Viennas, Steak Rolls tot Bunny Chows en Vrydae se Hoender Breyani insluit. Ons skyfies word van vars aartappels met die skil, in die beste olie op die mark voorberei vir 'n heerlike olie vrye 'crispy chip' in 'n klas van sy eie beskikbaar van standard 150g tot Jumbo(1kg) verpakkings grootes. Vir die familie is daar ook Burger, Russian & Chip, Hake & Chip en Hoender 'Combos' beskikbaar. Ons koeldranke is ook redelik geprys vir u een stop gemak. Bestellings kan telefonies geplaas word en opgetel word binne 20min.

Address

Cnr Hellen Joseph & Jan Smuts Road
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 11:00 - 19:30
Tuesday 11:00 - 19:30
Wednesday 11:00 - 19:30
Thursday 11:00 - 19:30
Friday 11:00 - 19:30
Saturday 10:00 - 19:30
Sunday 11:00 - 19:30

Telephone

+27769149931

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yummy Mummy Grill & Fry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yummy Mummy Grill & Fry:

Shortcuts

Share