17/06/2026
Altyd lekker om met ons mooi dorp St Lucia te spog. 💪🏻
Vandag het BOBBY VAN JAARSVELD en sy span kom inloer by ons en ‘n heerlike vars vis-platter geniet.
Ons het’n gevoel hulle gaan terugkom vir nog 😂
Lekker was nog nooit sleg nie, en hierdie vis was baie lekker!
iSimangaliso Wetland Park Free Spirit Deep Sea Fishing Charters Walter Leibrandt Francois Rossouw St. Lucia Padel Courts Advantage Tours