31/05/2020
Naand almal wil net aan al ons kliente se dat ons more die 1ste Junie 2020 weer oop is, en dat almal gesond is en weet dat Ons Hemelse Pappa Vader ons tot dus ver gedra het en weet Hy is altyd met ons. Ek Pleit die Bloed van Jesus oor elkeen van ons in hierdie moeilike tyd, en dat ons by mekaar sal staan.