Yummy_Tummy

Yummy_Tummy Is jy net te besig of het nie tyd om kos te maak nie? Dit is hoekom Yummy Tummy daar is vir jou. Ons

30/08/2026
Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.30 Aug - 4 Sep 2026.Maandag hey onsekker maalvleis kerrie en rys met n pi...
30/08/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.
30 Aug - 4 Sep 2026.
Maandag hey onsekker maalvleis kerrie en rys met n piesangslaai πŸ˜‹
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788
(What's app)

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. 24-28 Augustus.Maandag het ons n bacon pasta gereg met n slaai.Plaas ger...
23/08/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. 24-28 Augustus.
Maandag het ons n bacon pasta gereg met n slaai.
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. 17-21 Augustus.Maandag het ons bobotie, geel rys en soet patats. Plaas g...
16/08/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. 17-21 Augustus.
Maandag het ons bobotie, geel rys en soet patats.
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788 (What's app)

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. 10-14 Augustus.Dinsdag het ons lekker groente sop met sop vleis en vetko...
10/08/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. 10-14 Augustus.
Dinsdag het ons lekker groente sop met sop vleis en vetkoekies. Die wat sop bestel kry elkeen n melkkos gratis Vir n bederf.
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia:0714130788

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week 3-7 Augustus.Maandag het ons frikadelle, rys, sous en soet wortels πŸ˜‹ Plaa...
02/08/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week 3-7 Augustus.
Maandag het ons frikadelle, rys, sous en soet wortels πŸ˜‹
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.Maandag het ons lekker vark roast, rys, knoffelbotter aartappeltjies en s...
26/07/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.
Maandag het ons lekker vark roast, rys, knoffelbotter aartappeltjies en soet patats πŸ˜‹
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia: 0714130788

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.Maandag het ons pap, wors, tamatie en uie sous en n wortel slaai πŸ˜‹ Plaas ...
19/07/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.
Maandag het ons pap, wors, tamatie en uie sous en n wortel slaai πŸ˜‹
Plaas gerus julle bestellings voor 8uur die oggend by Nelia
What's app: 0714130788

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week. Maandag het ons vark roast, rys, knoffelbotter aartappeltjies en soet pa...
12/07/2026

Hier is ons Yummy Tummy spyskaart vir die week.
Maandag het ons vark roast, rys, knoffelbotter aartappeltjies en soet patats πŸ˜‹
Plaas gerus julle bestellings voor 8 uur in die oggend by Nelia; 0714130788

Address

Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 06:00 - 20:00
Tuesday 06:00 - 20:00
Wednesday 06:00 - 20:00
Thursday 06:00 - 20:00
Friday 06:00 - 20:00

Telephone

+27714130788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yummy_Tummy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share