23/09/2026
Vier Erfenisdag saam met ons by Geel Mossie Art Café! — met ’n lekker koppie koffie, vars pannekoeke en goeie geselskap.
☕ Cappuccino & pannekoek – slegs R80
📅 Slegs geldig vir Donderdag, 24 September 2026
📍 Geel Mossie Art Café, 23 Langstraat, Riversdal
Gelukkige Erfenisdag!