15/10/2016
Baie dankie aan elk een wat gestraand hier was met ons closing down party. Dit was n groot kuier saam wonderlike vriende. Gaan jul almal vreeslik mis. Jul het elkeen n spesiale plek in ons harte. Dankie vir jul ondersteuning die afgelope 4 jaar. Tot die volgende kuier.