Mampoer Kultuur Stokers Gilde

Directions Website Contact the business

Mampoer Kultuur Stokers Gilde Mampoer en Witblits Die bevordering van die stookkultuur om alkohol te distilleer op die tradisionele manier, met 'n koper ketel.

"Thanks for the visit ....! " Ons waardeer alle ondersteuning. Raak betrokke en word deel van n tweede familie, dit mag ...
24/09/2026

"Thanks for the visit ....! " Ons waardeer alle ondersteuning. Raak betrokke en word deel van n tweede familie, dit mag dalk net te lekker raak. Waar's dit lekker??

Dis tog net voorreg en soooo lekker om ons Kultuur erfenis te deel. Wt is nou beter as n gemeenskaplike kuier en gesels....
24/09/2026

Dis tog net voorreg en soooo lekker om ons Kultuur erfenis te deel. Wt is nou beter as n gemeenskaplike kuier en gesels. Deur te deel word ons nageslag ook ingelig. Dit is immers n familie tradisie.

Kom besoek ons vandag op erfenis dag te  Voortrekkermonument vir n samesyn kultuur kuier. As jy méér wil weet oor ons is...
24/09/2026

Kom besoek ons vandag op erfenis dag te Voortrekkermonument vir n samesyn kultuur kuier. As jy méér wil weet oor ons is Dawie, Kobus en span net die regte plek om te wees. Talle ander uitstallers en besienswaardighede vir n gesins dag uit!

Het jy al Mampoer geproe? Ja / Nee / Ek is ’n kenner!Laat weet ons in die kommentaar
14/09/2026

Het jy al Mampoer geproe?
Ja / Nee / Ek is ’n kenner!
Laat weet ons in die kommentaar

Wie is die eerste 3 mense wat jy sal bel as jy sê:“ONS GAAN MAMPOERFEES TOE!”Tag hulle hieronder!
09/09/2026

Wie is die eerste 3 mense wat jy sal bel as jy sê:
“ONS GAAN MAMPOERFEES TOE!”

Tag hulle hieronder!

Ons is ook op Tik Tok
08/09/2026

Ons is ook op Tik Tok

78 Followers, 7 Following, 319 Likes - Watch awesome short videos created by MampoerFees

08/09/2026

Onthou volgende jaar se fees by die VTM

ONS WIL BY JOU WEET!Wat was jou gunsteling deel van die Mampoerfees 2026?Kies een:🍹Mampoer🎶 Musiek🍔 Kos🛍️ Stalletjies👨‍👩...
08/09/2026

ONS WIL BY JOU WEET!

Wat was jou gunsteling deel van die Mampoerfees 2026?

Kies een:

🍹Mampoer
🎶 Musiek
🍔 Kos
🛍️ Stalletjies
👨‍👩‍👧‍👦 Familie en vriende
🔥 Die hele atmosfeer!

Los jou antwoord hieronder!

07/09/2026

Ons kyk vandag terug na die lekkerste Mampoerfees 2026!

Die mense.
Die musiek.
Die kos.
Die lag.
Die kuier.
Die atmosfeer.

2026 het vir ons herinner hoekom ons hierdie fees so liefhet.

Maar 2027?
Ons gaan dit nog groter maak! Merk nou al jou kalender!

- 5 Junie 2027
- Voortrekker Monument

Address

Rayton

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mampoer Kultuur Stokers Gilde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mampoer Kultuur Stokers Gilde:

Shortcuts

Share