Die Hoek Pub and Rest

Die Hoek Pub and Rest Pub,
Kwekery,

02/02/2026

Karaoke by die Hoek

Lekker tekkie sokkie by Die Hoek.Elke vrydag aand
18/01/2026

Lekker tekkie sokkie by Die Hoek.Elke vrydag aand

31/12/2025
Liewe Jennifer.Die is een vd hartseerste dae in baie van ons wat jou geken het se lewe.Nooit het ons gedink die tyd om j...
28/12/2025

Liewe Jennifer.Die is een vd hartseerste dae in baie van ons wat jou geken het se lewe.Nooit het ons gedink die tyd om jou te groet gaan so gou aanbreek nie.Ek gaan jou geweldig mis.Net n paar weke gelede het jy en Gloria ons nog vermaak o die foto.R I V jou liewe mens

Baie baie dankie aan ieder en elk wat dit kon moontlik maak.Met julle bydrae kon ons 150 lekkergoed pakkies.80 groot kos...
13/12/2025

Baie baie dankie aan ieder en elk wat dit kon moontlik maak.Met julle bydrae kon ons 150 lekkergoed pakkies.80 groot kos hampers.60 geskenkpakke wat uit lekkergoed,geskenke baba doeke,wipes,vaseline shampoo koekies.seep en... vele meer.Sonder julle bydrae sou dit nie moontlik gewees het nie.

Die Woensdag ding.Lekker familiebyeenkoms elke woensdag.Die week was dit n mieliepap aand.Almal moes iets bring wat jy s...
04/12/2025

Die Woensdag ding.Lekker familiebyeenkoms elke woensdag.Die week was dit n mieliepap aand.Almal moes iets bring wat jy saam met pap kan eet.Die uiteinde was pap met wors,murgbene,room,fyn biltong,maelvleis,skaapstertjies en vir nagereg natuurlik pap en kondensmelk

Karaoke by Die Hoek
30/11/2025

Karaoke by Die Hoek

Die woensdag "ding".Net by die Hoek
26/11/2025

Die woensdag "ding".Net by die Hoek

Dankie aan almal wat vandag saam gekuier het en ons 29 ste bestaans jaar gevier het
02/11/2025

Dankie aan almal wat vandag saam gekuier het en ons 29 ste bestaans jaar gevier het

14/10/2025

Address

Plot 30 Kaalfontein Rayton (R515)
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 23:00

Telephone

+27716891632

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hoek Pub and Rest posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Hoek Pub and Rest:

Share

Category