Die Boskombuis

Die Boskombuis 'n Heerlike kuierplek tussen die bome of om die vuur. Hier word vreemdelinge baie spoedig vriende, e GPS 25D80117(O) 28D49819(S)
(310)

Hier word vreemdelinge baie spoedig vriende, en geniet ons egte boeregasvryheid en tradisionele disse. Hier kom kuier ons te fiets, te motorfiets, te perd, te kar en te voet.Daar is elke Sondag lekker lewendige musiek deur verskeie kunstenaars. Kontak Renee vir navrae hieroor.
7Km vanaf Rayton op die Bapsfontein pad.

07/08/2026
🗓Sondag 28 JunieKom geniet ‘n heerlike 3-gang Sondag ete saam met ons!Voorgereg:🥗 SlaaiHoofgereg:🍖 Vark of HoenderBedien...
26/06/2026

🗓Sondag 28 Junie

Kom geniet ‘n heerlike 3-gang Sondag ete saam met ons!

Voorgereg:
🥗 Slaai
Hoofgereg:
🍖 Vark of Hoender
Bedien met rys, gebakte aartappels en groente
Nagereg:
🍮 Gebakte Poeding met Vla

Bring die familie en kom geniet ‘n lekker Sondag saam met ons!

Address

Plot 65 Donkerhoek, GPS 25D801131(S) 28D49869(E)
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 12:00 - 22:00
Tuesday 12:00 - 22:00
Wednesday 12:00 - 22:00
Thursday 12:00 - 22:00
Friday 12:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 15:00
Sunday 07:00 - 16:00

Telephone

+27834852529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Boskombuis:

Share

Category