Die Windpomp Pub & Grill

Die Windpomp Pub & Grill Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Windpomp Pub & Grill, Restaurant, Cnr Louis and Ventersdorp Road, Loumarina, Randfontein.

*Familie Restaurant & Kroeg
*Waar goeie tye bo aan ons lys is
*Vir oud en jonk!!!
*Ons kos is moer lekker!!
*Die bier is so koud soos jou skoonma se hart!!
*Speelplek vir die kinders met ń swembad om in af te koel!
*Kar was
*"Venu hire"
*" Live music"

Kom geniet die dag saam met ons by.....................Die Windpomp Pub & Grill Vandag speel die Bokkeen ons het "Live m...
25/09/2026

Kom geniet die dag saam met ons by.....................
Die Windpomp Pub & Grill Vandag speel die Bokke
en ons het "Live music" net na die game!!

24/09/2026

Daemian Lee op die verhoog vandag!!!! Bring jou gees!!!

Die Windpomp Pub & Grill is besig die week!!! Iets vir almal!!
23/09/2026

Die Windpomp Pub & Grill is besig die week!!! Iets vir almal!!

22/09/2026

Lekker Chicken Schnitzel met Chips en uieringe of groente of slaai vir slegs R99

Kom Dart bietjie saam met ons by Die Windpomp Pub & Grill die Woensdag aand!!! Gaan lekker wees!!!!
22/09/2026

Kom Dart bietjie saam met ons by Die Windpomp Pub & Grill die Woensdag aand!!! Gaan lekker wees!!!!

Lekker week om na uit te sien by Die Windpomp Pub & Grill.Die Skole sluit en Donderdag is n vakansiedag (Heritage day) k...
21/09/2026

Lekker week om na uit te sien by Die Windpomp Pub & Grill.
Die Skole sluit en Donderdag is n vakansiedag (Heritage day) kom geniet die dag saam met ons vol pret!!!

Bring en braai!!!
Live music
Koue bier
Swembad!!!
Springkasteel!!!
Karwas!!!!

Die Windpomp Pub & Grill..... Waar is dit lekker.......hier is dit lekker!!!!!!
19/09/2026

Die Windpomp Pub & Grill..... Waar is dit lekker.......hier is dit lekker!!!!!!

18/09/2026
Vandag het jy n keuse.....
17/09/2026

Vandag het jy n keuse.....

16/09/2026

Lekker man lekker

Address

Cnr Louis And Ventersdorp Road, Loumarina
Randfontein
1759

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpomp Pub & Grill:

Shortcuts

Share

Category