Faan Se Plek

Faan Se Plek Venue Hire

15/06/2020

Goeie more vriende. Agv covid 19 is "Faan se plek" tee tuin en restuarant tydelik gesluit . Soos covid se fases vorder sal ek jul op hoogte hou van toekoms planne. Dankie aan een en elk se ondersteuning in die kort tydtjie wat ons oop was. Ons werk tans van huis af en doen nog steeds op bestelling kos vir begrafnisse , wegneem etes vir sondag etes en vrydag aand bunnychows as ook ons gewilde sout of soet pannekoeke so wel as hoendersnitsels met kaas sous. Kan gekontak word op 072 304 8213 vir vrydag aand bestellings of sondag etes. Dankie. Sterkte vir toekoms en wees veilig.

05/06/2020

Die 2 Labradors het gisteraand van ons plot weg geraak as iemand hulle dalk gewaar. Asb hulle is soos ons kinders. 77 Betty straat Wilbotsdal

21/03/2020

Op soek na n plek om mooi familie fotos in die natuur te neem. Kom na "Faan se plek" bekostigbare prys. 072 304 8313

21/03/2020

Moeg om te vlug vir die virus. Kom na Faan se plek en braai saam jou gesin. Stil en spasie vir die kinders om te speel. 072 304 8213

21/03/2020

"Faan se plek" sunday lunch 22 Maart. 2 vleise, 2 groentes, rys, gebraaide aartappels en slaai. Malva poeding met vla. Vir bespreking skakel 072 304 8213. 77 Bettystraat Wilbotsdal. Vanaf 11h30 tot 15h00.

17/03/2020

Vrydag "Chef special" Hoender snitsel met kaas sous, chips en slaai. Vanaf 16h00 072 304 8213.

14/03/2020

"Faan se plek" Sunday lunch vanaf 12h00 tot 15h00 x 2 vleise x 2 groente x rys , slaai en braai aartappels. Malva poeding en vla. 77 Bettystraat Wilbotsdal. 072 304 8213 vir bespreking. R100 per persoon. Kinders onder 12 R50. Sondag 15 Maart.

13/03/2020

"Faan se plek" lekker groot vetkoek met kerrie mince teen R30 van af 16h00.

"Faan se plek" Huis van die pannekoek. Vandag se special is gevulde pannekoek. Maalvleis of hoender met kaas sous en men...
11/03/2020

"Faan se plek" Huis van die pannekoek. Vandag se special is gevulde pannekoek. Maalvleis of hoender met kaas sous en mengel slaai. Sit aan of wegneem. R50 gevul. R4 Kaneel suiker. R30 roomys en goue stroop.

11/03/2020

"Faan se plek. " Special van die dag. Gevulde pannekoek. Sout of soet. Maalvleis of hoender met kaas sous en n mengelslaai. Sit aan in n mooi tuin of binne. Opsie vir wegneem ook. O72 304 8213 of 073 359 8378

"Faan se plek"sunday lunch special. 072 304 8213
08/03/2020

"Faan se plek"sunday lunch special. 072 304 8213

06/03/2020

Faan se plek vir saterdag vanaf 15h00 pap en wors met tamatiebredie. Kom sit aan in n mooi tuin en geniet die natuur. Op aanvraag kan n varktjop, skaaptjop of T bone gebraai word. Skakel 072 304 8213 vir bespreking

Address

Bettystreet Wilbotsdal
Randfontein

Telephone

+27723048213

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Faan Se Plek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Faan Se Plek:

Share

Category