StukkiePlaas - Bakkery, Padstal & Plaaskombuis

Call Directions Contact the business

StukkiePlaas - Bakkery, Padstal & Plaaskombuis Beroemd, berig EN berug! Soos Trompie is die van Rensburgs almal, maar meestal vir alles wat goed is

🇿🇦 Ter viering van Erfenisdag, hardloop ons sommer vir die lekker 'n aanbod op ons melkterte.Twee melkterte teen R85! 🥧G...
23/09/2026

🇿🇦 Ter viering van Erfenisdag, hardloop ons sommer vir die lekker 'n aanbod op ons melkterte.

Twee melkterte teen R85! 🥧

Geldig vanaf 23 September tot 26 September.

🔵BELANGRIK: ons is 24 September gesluit.

StukkiePlaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🧁 Geniet die naweek!
08/08/2026

🧁 Geniet die naweek!

Geniet die vakansiedag!
16/06/2026

Geniet die vakansiedag!

🔵Het jy geweet:StukkiePlaas doen koeke vir spesiale geleenthede 🧁.Besoek ons gerus vir 'n kwotasie.StukkiePlaas - jou st...
13/05/2026

🔵Het jy geweet:

StukkiePlaas doen koeke vir spesiale geleenthede 🧁.

Besoek ons gerus vir 'n kwotasie.

StukkiePlaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🌷 Moedersdag - 10 Mei 🌷Onthou om vir ma iets te kry vir Moedersdag; hierdie Sondag, 10 Mei.Bel en bestel vroegtydig!Stuk...
06/05/2026

🌷 Moedersdag - 10 Mei 🌷

Onthou om vir ma iets te kry vir Moedersdag; hierdie Sondag, 10 Mei.

Bel en bestel vroegtydig!

StukkiePlaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🐰 PAASNAWEEK 🍫Neem kennis: StukkiePlaas sal gesluit wees oor Paasnaweek.🔸️Ons sal oop wees tot 17:30 op Donderdag, 2 Apr...
25/03/2026

🐰 PAASNAWEEK 🍫

Neem kennis: StukkiePlaas sal gesluit wees oor Paasnaweek.

🔸️Ons sal oop wees tot 17:30 op Donderdag, 2 April; en dan weer terug wees op Dinsdag, 7 April.

Onthou om vroegtydig jou bestelling te plaas!

StukkiePlaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🇿🇦 Menseregtedag - 21 Maart 🇿🇦Neem asseblief kennis: StukkiePlaas sal slegs oop wees tot 12 uur op Saterdag (21 Maart) a...
20/03/2026

🇿🇦 Menseregtedag - 21 Maart 🇿🇦

Neem asseblief kennis: StukkiePlaas sal slegs oop wees tot 12 uur op Saterdag (21 Maart) as gevolg van die vakansiedag.

Stukkieplaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🐰 Al begin met jou beplanning vir Paasnaweek? 🍫Peuselborde maak die skottelgoed minder.Bel en bestel so spoedig moontlik...
10/03/2026

🐰 Al begin met jou beplanning vir Paasnaweek? 🍫

Peuselborde maak die skottelgoed minder.

Bel en bestel so spoedig moontlik.

StukkiePlaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🥧 Melktertdag - 27 FebruarieOnthou jou melktert vir Melktertdag - Vrydag, 27 Februarie.R50 elk by StukkiePlaas.StukkiePl...
26/02/2026

🥧 Melktertdag - 27 Februarie

Onthou jou melktert vir Melktertdag - Vrydag, 27 Februarie.

R50 elk by StukkiePlaas.

StukkiePlaas - jou stukkie plaas🤠
109 Kenneth
Greenhills
0114123155

🧁'n Soet dingetjie vir jou soet-dingetjie?Of verkies jy iets sout en stout?Onthou om te bestel - Valentynsdag, Saterdag ...
10/02/2026

🧁'n Soet dingetjie vir jou soet-dingetjie?

Of verkies jy iets sout en stout?

Onthou om te bestel - Valentynsdag, Saterdag 14 Februarie.

StukkiePlaas - jou stukkie plaas 🤠
109 Kenneth
011 412 3155

Address

109 Kenneth Road, Greenhills
Randfontein

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27114123155

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when StukkiePlaas - Bakkery, Padstal & Plaaskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to StukkiePlaas - Bakkery, Padstal & Plaaskombuis:

Shortcuts

Share