19/09/2026
π₯ BRAAIDAG BY JAKKALSGAT! π₯
Kom vier 24 September saam met ons langs die pragtige Bon Accord-dam! πΏπ¦
Daar wag βn heerlike dag vir die hele familie met:
π₯ Braaikompetisie
π¦ Super tube en swembad
ποΈ Verskeie stalletjies
π Goeie kos
π₯³ Lekker kuier en groot gees!
Wil jy jou besigheid uitstal?
Bespreek jou stalletjie vandag:
β’ R120 per stalletjie
β’ R180 per stalletjie met elektrisiteit
β’ Bring jou eie tafels, stoele en gazebo
π Jakkalsgat Resort @ Bon Accord Dam
π
24 September
π Besprekings en navrae: 075 329 7230
Bring jou mense en kom kuier soos βn local! π₯π»
Vuur, vriende, familie en lekker tye!