02/10/2026
Wat ook al jou plan vir die dag is, Weiveld Village maak plek daarvoor.
Kom kuier saam met jou mense, ontdek iets nuuts en maak sommer ’n hele dag daarvan.
Een bestemming. Baie redes om terug te kom.