Nita’s Kitchen / Sopvirjou

Nita’s Kitchen / Sopvirjou Nie lus om te kook nie? Not in the mood for cooking? Ons maak dit maklik!

🎉 𝗢𝗡𝗦 𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥 𝗛𝗘𝗧 𝗦𝗬 𝗣𝗥𝗬𝗦 𝗞𝗢𝗠 𝗛𝗔𝗔𝗟! 🎉Nogmaals 𝗯𝗮𝗶𝗲 𝗴𝗲𝗹𝘂𝗸, 𝗗𝗮𝘄𝗶𝗲! 🥧Ek hoop jy geniet elke happie van jou 𝗞𝗶𝗲𝘀 𝗷𝗼𝘂 𝗤𝘂𝗶𝗰𝗵𝗲-p...
15/09/2026

🎉 𝗢𝗡𝗦 𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥 𝗛𝗘𝗧 𝗦𝗬 𝗣𝗥𝗬𝗦 𝗞𝗢𝗠 𝗛𝗔𝗔𝗟! 🎉

Nogmaals 𝗯𝗮𝗶𝗲 𝗴𝗲𝗹𝘂𝗸, 𝗗𝗮𝘄𝗶𝗲! 🥧
Ek hoop jy geniet elke happie van jou 𝗞𝗶𝗲𝘀 𝗷𝗼𝘂 𝗤𝘂𝗶𝗰𝗵𝗲-prys!

Dankie aan almal wat deelgeneem het — hou die blad dop vir die volgende lekker verrassing. 🤎

𝗡𝗶𝘁𝗮’𝘀 𝗞𝗶𝘁𝗰𝗵𝗲𝗻
𝑽𝒂𝒓𝒔. 𝑻𝒖𝒊𝒔𝒈𝒆𝒎𝒂𝒂𝒌. 𝑴𝒆𝒕 𝒍𝒊𝒆𝒇𝒅𝒆.

🥧✨ 𝗡𝗨𝗨𝗧 𝗩𝗔𝗡 𝗡𝗜𝗧𝗔’𝗦 𝗞𝗜𝗧𝗖𝗛𝗘𝗡… ✨🥧𝗞𝗜𝗘𝗦 𝗝𝗢𝗨 𝗤𝗨𝗜𝗖𝗛𝗘!Hoekom tevrede wees met ’n standaard quiche as jy jou eie gunsteling kan k...
05/09/2026

🥧✨ 𝗡𝗨𝗨𝗧 𝗩𝗔𝗡 𝗡𝗜𝗧𝗔’𝗦 𝗞𝗜𝗧𝗖𝗛𝗘𝗡… ✨🥧

𝗞𝗜𝗘𝗦 𝗝𝗢𝗨 𝗤𝗨𝗜𝗖𝗛𝗘!

Hoekom tevrede wees met ’n standaard quiche as jy jou eie gunsteling kan kies? 😋

Kies die vulsel waarvan 𝗷𝘆 hou, en ek bak vir jou ’n heerlike, vars, tuisgemaakte quiche met ’n bros kors en ’n ruim, geurige vulsel.

Ideaal vir:

🌿 ’n Maklike middag- of aandete
🌿 ’n Heerlike naweekbederf
🌿 ’n Familiebyeenkoms
🌿 ’n Ligte ete saam met slaai
🌿 Of sommer net omdat quiche altyd ’n goeie idee is!

𝗝𝘆 𝗸𝗶𝗲𝘀 𝗱𝗶𝗲 𝗴𝗲𝘂𝗿.
𝗘𝗸 𝗱𝗼𝗲𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗯𝗮𝗸𝘄𝗲𝗿𝗸. 🥰

Bestellings word vars voorberei en voorafbestelling is noodsaaklik.

📍 Afhaal in Meyerspark
📱 Juanita: 082 490 4128

🥧 𝗞𝗜𝗘𝗦 𝗝𝗢𝗨 𝗤𝗨𝗜𝗖𝗛𝗘 — 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸 𝘀𝗼𝗼𝘀 𝗷𝘆 𝗱𝗮𝗮𝗿𝘃𝗮𝗻 𝗵𝗼𝘂!

Magda De Beer roep vir Dawie hierheen!
03/09/2026

Magda De Beer roep vir Dawie hierheen!

02/09/2026

Update! Niemand het nog reg geraai nie!!

Wie kry die gratis quiche?

🍲 𝗥𝗔𝗔𝗜 & 𝗪𝗘𝗡! 🍲Vandag en môre kook ek my laaste sopbestellings vir die seisoen. Dit het my laat wonder…🤔 𝗛𝗼𝗲𝘃𝗲𝗲𝗹 𝗹𝗶𝘁𝗲𝗿 𝘀...
01/09/2026

🍲 𝗥𝗔𝗔𝗜 & 𝗪𝗘𝗡! 🍲

Vandag en môre kook ek my laaste sopbestellings vir die seisoen. Dit het my laat wonder…

🤔 𝗛𝗼𝗲𝘃𝗲𝗲𝗹 𝗹𝗶𝘁𝗲𝗿 𝘀𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗻𝗸 𝗷𝘆 𝗵𝗲𝘁 𝗲𝗸 𝘃𝗮𝗻𝗮𝗳 𝗠𝗮𝗮𝗿𝘁 𝘁𝗼𝘁 𝗻𝗼𝘂 𝗴𝗲𝗺𝗮𝗮𝗸?

Die 𝗘𝗘𝗥𝗦𝗧𝗘 persoon wat die presiese hoeveelheid reg raai, wen ’n:

🥧 𝗚𝗥𝗢𝗢𝗧 𝗤𝗨𝗜𝗖𝗛𝗘 𝗩𝗔𝗡 𝗝𝗢𝗨 𝗞𝗘𝗨𝗦𝗘 — 𝗚𝗥𝗔𝗧𝗜𝗦! 🥧

Plaas jou raaiskoot in die kommentaar.

☝️ Slegs 𝗘𝗘𝗡 raaiskoot per persoon.

Kom ons kyk wie ken 𝗦𝗼𝗽 𝘃𝗶𝗿 𝗝𝗼𝘂! die beste! 🤭🍲

10/08/2026

Die winter is amper verby… al voel dit vandag beslis nie so nie! 🥶😂

Maar by Nita’s Kitchen begin ons al droom van sonskyn, somer en iets héérliks nuuts… ☀️🌿🥧

Hou hierdie spasie dop. 👀
Iets lekker is op pad…

Nita’s Kitchen ❤️

Lasagne lagies wat jy kan verwag by Nita’s Kitchen! Pure vleis!!Hierdie was ‘n bestelling vir 3 groot bakke lasagne.
27/07/2026

Lasagne lagies wat jy kan verwag by Nita’s Kitchen! Pure vleis!!

Hierdie was ‘n bestelling vir 3 groot bakke lasagne.

Ina Paarman's Kitchen  'skitchenmoment
22/07/2026

Ina Paarman's Kitchen 'skitchenmoment

Address

309 Simmetrie Street, Meyerspark
Pretoria
0184

Telephone

+27824904128

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nita’s Kitchen / Sopvirjou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nita’s Kitchen / Sopvirjou:

Shortcuts

Share

Category