Ella Every bite should be well worth the calories

Kom besoek die fraaiste roomys bussie in die kontrei.Ons het nou selfs n Pannekoek Spyskaart vir die kouer dae.Langeberg...
21/04/2025

Kom besoek die fraaiste roomys bussie in die kontrei.
Ons het nou selfs n Pannekoek Spyskaart vir die kouer dae.
Langeberg Mall Mosselbaai

Vind ons in Langeberg Mall Mosselbaai
21/04/2025

Vind ons in Langeberg Mall Mosselbaai

Skryf hierdie op u "te doen lysie" vir more.Sien julle by Langeberg Mall Mosselbaai
01/04/2025

Skryf hierdie op u "te doen lysie" vir more.
Sien julle by Langeberg Mall Mosselbaai

Vind ons in Langeberg Mall Mosselbaai vir die heerlikste roomys.Ons glo in kwaliteit dus gebruik ons slegs volroom melk.
29/03/2025

Vind ons in Langeberg Mall Mosselbaai vir die heerlikste roomys.Ons glo in kwaliteit dus gebruik ons slegs volroom melk.

Roomys by Ella in Langeberg Mall
12/03/2025

Roomys by Ella in Langeberg Mall

Ek weet nie hoe om dit te verduidelik nie,maar die koppie waaruit jy jou koffie drink maak n verskil.So maak seker dat j...
06/03/2025

Ek weet nie hoe om dit te verduidelik nie,maar die koppie waaruit jy jou koffie drink maak n verskil.So maak seker dat jou koppie mooi is.
Besoek Ella in Langeberg Mall Mosselbaai

Ella se nuwe knus hoekie.
02/03/2025

Ella se nuwe knus hoekie.

02/03/2025

Ons geniet elke boodskappie wat vir ons gelos word.

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om julle meer van Ella se ontstaan te vertel.Die verhaal of selfs beter ge...
14/02/2025

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om julle meer van Ella se ontstaan te vertel.Die verhaal of selfs beter gestel,die rede agter Ella is in hierdie paar fotos vasgevang en ek wil dit graag met ons kliente deel.
Ek is die trotse eienaar van Ella en my naam is Madelein alhoewel ek die meeste van die tyd Mamma genoem word aangesien ek die mamma van 2 pragtige dogtertjies Zybella en Miela is.Na 17 jaar in die onderwys het ek besluit om skoolgee vir eers opsy te skuif en meer op my eie 2 spruite te fokus.Ek wou meer kwaliteit tyd en aandag aan my eie 2 kinders gee en dit is hoe Ella (letterlik) oor my pad gekom het en dit moontlik gemaak het.
En die naam Ella,dit is ook geen toeval nie en dit het ook n verhaal van sy eie.Tydens die swangerskap van my tweede baba dogtertjie het ek het vreeslik baie van die name Ella en Miela gehou.Herlaas is ons baba dogtertjie gebore en het ons haar Miela gedoop,maar die naam Ella was nog altyd in my hart gegrafeer.Twee jaar na my dogtertjie se geboorte kry ek toe dus die voorreg om die naam Ella ook te gebruik.Ella voel werklik soos my laaste baba alhoewel sy 4 wiele het en nie voete nie.Saam met my twee klein dogtertjies groei Ella ook elke dag en ek hoop dat julle in elke happie roomys net kinderlike vreugde sal ervaar.Baie dankie aan Ella Photography dat jy hierdie kosbare oomblikke kon vasvang.

Kleintyd nostalgie.Ella het pienk roomyse wat nes kleintyd proe.Kom bederf daardie klein kindjie wat nog in elkeen van o...
14/02/2025

Kleintyd nostalgie.
Ella het pienk roomyse wat nes kleintyd proe.Kom bederf daardie klein kindjie wat nog in elkeen van ons skuil Langeberg Mall, Mossel Bay

Valentyns Dag by Ella in Langeberg Mall, Mossel Bay
14/02/2025

Valentyns Dag by Ella in Langeberg Mall, Mossel Bay

Address

Pretoria
0080

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

+79797855447

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ella posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category