Eat et cetera

Directions Contact the business

Eat et cetera and so on, and so forth, and so on and so forth, where you can EAT and et cetera! Catering for Private Functions

Maandae by die kantoor! Maak nie saak watter dag of watter geleentheid, ons kan help.Kontak ons gerus.- 082 788 3248 WE ...
12/10/2026

Maandae by die kantoor!

Maak nie saak watter dag of watter geleentheid, ons kan help.

Kontak ons gerus.
- 082 788 3248

WE LOAF YOU!

Ons mag uiteindelik die nuus deel: Ek was deel van Kokkedoor Klassiek Seisoen 4!Dit was 'n ongelooflike ervaring...een w...
08/10/2026

Ons mag uiteindelik die nuus deel:
Ek was deel van Kokkedoor Klassiek Seisoen 4!

Dit was 'n ongelooflike ervaring...een wat ek vir niemand (behalwe die ander Kokkedore) sal kan beskryf nie.

Dit was vir my so spesiaal om saam met mense te wees wat dieselfde liefde en passie vir kosmaak het!
Ons klomp het soveel gedeel, saam deurgegaan, gelag, gehuil, gekook, gebak en brou, maar die belangrikste van alles was dat ons soveel FUN gehad!

Vir myself was dit 'n droom wat waar geword het!
'n Geleentheid om myself te bewys en om vir julle (wat my ken en liefhet) trots te maak!
EN natuurlik ook vir al die nuwe maatjies wat ek hierna gaan maak!

Dit was nie net 'n kompetisie nie, dit was 'n geleentheid om nuwe dinge te leer.
(EN het ons nie baie geleer nie? - soveel daarvan kan jy nie in boeke oplees nie!)

'n Mens het ook vinnig geleer wat die betekenis is van vernuwe en die goue middeweg!
EN dan moet jy nooit die wonder van S O U T vergeet nie!!!

Ek het van die beste mense (regoor S.A.) ontmoet!
(Mense wat ek nou kan hartsvriende noem!)
(EN wat ook 'n wyntjie saam met my drink!)

Ek is dankbaar dat ek die geleentheid gegun was, dit alles kon beleef het en dat ek nou hierdie 'amazing journey' saam met julle kan stap!

📌 5 November om 20:00 op kykNET






Homebrew Films
Herman Lensing
Jess van Dyk
Sanet Olivier
Arina du Plessis
Wilmer Müller

Thursday Office Parties
23/07/2026

Thursday Office Parties

Bobotie, a classic South African favourite!
16/07/2026

Bobotie, a classic South African favourite!

When you have foreign visitors!
09/07/2026

When you have foreign visitors!


When a special client message you at 6:55, because they need food for an emergency meeting at 10:30.
18/06/2026

When a special client message you at 6:55, because they need food for an emergency meeting at 10:30.

(BLUE)TIFUL!!!
04/06/2026

(BLUE)TIFUL!!!

Board Meeting Monday!
01/06/2026

Board Meeting Monday!

Klein Saterdag by die kantoor.
27/05/2026

Klein Saterdag by die kantoor.

Klein Saterdag!
27/05/2026

Klein Saterdag!

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eat et cetera posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eat et cetera:

Shortcuts

Share