Elardi Tuisnywerheid

Call Directions Contact the business

Elardi Tuisnywerheid Elardi Tuisnywerheid - Where Finger Linking Goods get new meaning Elardi Tuisnywerheid Specializes in Baking in the Home Industry.

We have all sorts of Personalized Birthday Cakes as well as various other sorts of Cakes and Savouries to choose from. We supply to Corporate Industries on order and love to help out with the best Baked goods at Functions and Events. Visit our Shop in Pretoria East to get a taste of "Finger Linking Goods"

Goeie more, dis Klein Saterdag!!!✨✨✨ En Kan julle Glo volgende week is alweer Skool Vakansie! 👀  Dis defnitiek Koekie Ty...
16/09/2026

Goeie more, dis Klein Saterdag!!!✨✨✨
En Kan julle Glo volgende week is alweer Skool Vakansie! 👀
Dis defnitiek Koekie Tyd en ons het 'n groot verskeidenheid! 🤩 Kom loer in!
Hoop julle het almal 'n Heerlike dag.
Kontak ons enige tyd vir enige navrae
012 345 3626

11/09/2026
Goeie more! Hoop julle het almal 'n Geseënde en lekker dag en 'n Heerlike naweek!Kyk al die mooi goedjies in ons Winkel,...
11/09/2026

Goeie more!
Hoop julle het almal 'n Geseënde en lekker dag en 'n Heerlike naweek!
Kyk al die mooi goedjies in ons Winkel, dalk vir 'n geskenkie vir iemand spesiaal of sommer vir jouself! 🥰🤩🥳🤩

Goeie more almal! Hoop julle het almal 'n Geseënde en die lekkerste week. Dis Lekker Lente!Onthou Elardi Tuisnywerheid v...
08/09/2026

Goeie more almal! Hoop julle het almal 'n Geseënde en die lekkerste week. Dis Lekker Lente!
Onthou Elardi Tuisnywerheid vir heerlike vars gekookte etes elke dag en Dan maak ons ook die lekkerste Platters en die mooiste Koeke vir enige geleentheid. Kom loer in of kontak ons gerus vir enige navrae
0123453623/
WhatsApp

10/07/2026

Kontak nommer 012 345 3623

Goeie more! Dis Vrydag! Hoop julle het almal 'n Geseënde dag en 'n Heerlike naweek! Ons was biekie lanklaas hier.Kom loe...
10/07/2026

Goeie more! Dis Vrydag! Hoop julle het almal 'n Geseënde dag en 'n Heerlike naweek! Ons was biekie lanklaas hier.
Kom loer weer in hier by ons. Ons kook die lekkerste etes hier in ons kombuis asook Kerrie en Rys .
Ons Pak Platters vir enige geleentheid en Jana bak die mooiste en lekkerste koeke!
Kontak ons op WhatsApp of Skakel
0123453623

Goeie more!Pragtige koekies Vir Paasfees! Kom loer in!Heerlike dag!
29/03/2026

Goeie more!
Pragtige koekies Vir Paasfees! Kom loer in!
Heerlike dag!

17/03/2026
Goeie middag! Hoop julle het almal sover die lekkerste week! Ons het 'n Paar NUWE PRODUKTE op ons rakke, kom loer gerus ...
11/03/2026

Goeie middag!
Hoop julle het almal sover die lekkerste week! Ons het 'n Paar NUWE PRODUKTE op ons rakke, kom loer gerus in.
Ons het:
HEERLIKE BEVRORE PASTEIE
GEGEURDE SPARKLING WATER
HEUNING (Multi Flora, Macadamia & Bosveld heuning)
BABA SPOEGDOEKE
Kontak ons ASB vir meer inligting
0123453623/WhatsApp 0820451610

Address

The Park Shopping Centre, Hv Barnard St En Old Delmas Road, Elardus Park
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27123453623

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elardi Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elardi Tuisnywerheid:

Shortcuts

Share