07/10/2026
Hierdie Vrydag - 9 Oct🕺🏻
Karaoke saam Hanno James🎤
As jy n paar stembande aan jou het en as jy nie het nie, kom sing saam en geniet die aand saam ons🕺🏻
Sit hom in jou dagboek, ons sien vir jou hier🤝
📍Rock @ 88 Lynnwood
Glen Gables Centre Corner Lynnwood Road and, January Masilela Dr, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040