Senor Sauce

Senor Sauce We manufacture and distribute good quality homemade sauces. All our sauce is made with fresh produce.

09/09/2023
Kom maak n draai in cullinan se boere lente dag. Baie info te deel
01/10/2015

Kom maak n draai in cullinan se boere lente dag. Baie info te deel

\Kom mense kom onderssteun die Grizzell fees die lang naweek. Daar gaan baie stalletjies wees en ook van die land se top...
21/09/2015

\Kom mense kom onderssteun die Grizzell fees die lang naweek. Daar gaan baie stalletjies wees en ook van die land se top kunstenaars. Kom geniet die naweek saam met ons.

Mense die naweek is dit die Aarbeifees te Brits en dit beloof om n pragtige 2 dae tewees sonder reen. Kom geniet die son...
09/09/2015

Mense die naweek is dit die Aarbeifees te Brits en dit beloof om n pragtige 2 dae tewees sonder reen. Kom geniet die sonskyn en loop deur die stalletjies vir al die winskope. Sien julle daar.

Kom proe ons s***e en chutneys die naweek by die Tekkie Fees in Vereeniging
03/09/2015

Kom proe ons s***e en chutneys die naweek by die Tekkie Fees in Vereeniging

01/09/2015

TEKKIE FEES DIE NAWEEK. KOM GENIET DIT SAAM ONS

Gimmie Tekkie Fees.5 & 6 Sept.(R 70 p/p)

Naweek Kaartjies @ R100 vir Vr en Sa vooruit te koop.

Kontak die skool / kaartjies beskikbaar (016 4213647)

Verblyf in koshuis beskikbaar vir die fees @ R 300-00 per Kamer p/dag-4 slaap.(Gemeenskaplike badkamers)

Kontak Sias Esterhuizen. ( 071 4458 303) Hoofkunstenaars vr: Flooze sa: Steve Hofmeyer.

Die naweek is ons in Heidelberg. Die VARKFEES is weer aan. Kom proe ons nuwe lekke GREAMY SALAD DRESSING. Nou is daar 12...
24/08/2015

Die naweek is ons in Heidelberg. Die VARKFEES is weer aan. Kom proe ons nuwe lekke GREAMY SALAD DRESSING. Nou is daar 12 s***e en 8 chutneys om van te proe. Kom kry die winskoop van die naweek.

Rustenburg hier kom ons. Ons stal saterdag die 8ste Aug by  KUMBAGANA LODGE by die Suikerbos Fees uit. Kom kry julle voo...
03/08/2015

Rustenburg hier kom ons. Ons stal saterdag die 8ste Aug by KUMBAGANA LODGE by die Suikerbos Fees uit. Kom kry julle voorraad by Se-nor Sauce vir julle s***e en chutneys. Sien julle daar.

Kom mense kom geniet ons dag saam more by peter koen se piekniek
25/07/2015

Kom mense kom geniet ons dag saam more by peter koen se piekniek

Address

DOORNPOORT
Pretoria
0081

Telephone

0837034491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Senor Sauce posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Senor Sauce:

Share

Category