Afrifrans at Delectus Manor

Afrifrans at Delectus Manor Coffee shop /Restaurant with a South African feel and a touch of French flair and style!
(1)

Ons ontbyt "special" is nogsteeds beskikbaar - ELKE dag! Afrifrans is oop van 9.00 tot 16.00Kom kuier gerus en ervaar on...
06/10/2026

Ons ontbyt "special" is nogsteeds beskikbaar - ELKE dag!
Afrifrans is oop van 9.00 tot 16.00
Kom kuier gerus en ervaar ons gasvryheid.

Hoekom by die huis braai as jy by ons kan kom eet - ons braai vir jou! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ–Bespreek asb.
02/10/2026

Hoekom by die huis braai as jy by ons kan kom eet - ons braai vir jou! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ–
Bespreek asb.

Kom kuier gerus by Afrifrans at Delectus Manor Ons het heerlike tuisgemaakte sop EN lekker pannekoek! Oop tot 16.00Delec...
30/09/2026

Kom kuier gerus by Afrifrans at Delectus Manor
Ons het heerlike tuisgemaakte sop EN lekker pannekoek!
Oop tot 16.00
Delectus Lifestyle Village

Ons is oop ja ...koeler weer en al โ˜บ๏ธ Kom kuier gerus vir ons. Die ontbyt special is nogsteeds beskikbaar. 9.00 tot 16.0...
29/09/2026

Ons is oop ja ...koeler weer en al โ˜บ๏ธ Kom kuier gerus vir ons. Die ontbyt special is nogsteeds beskikbaar.
9.00 tot 16.00
Delectus Lifestyle Village
389 Dr vd Merwe straat Montana

Ons is oop vir ontbyt en middagete tot 14.00Kom kuier gerus vir ons!
27/09/2026

Ons is oop vir ontbyt en middagete tot 14.00
Kom kuier gerus vir ons!

Erfenisdag ๐Ÿ‘‰ Boere Ontbyt ๐Ÿ‘‰ beskikbaar heeldag.Ons is oop van 9 tot 2 Donderdag Delectus Lifestyle Village
22/09/2026

Erfenisdag ๐Ÿ‘‰ Boere Ontbyt ๐Ÿ‘‰ beskikbaar heeldag.
Ons is oop van 9 tot 2 Donderdag
Delectus Lifestyle Village

Ons het Saterdag n baie mooi babatee met n hasie (๐Ÿฐ) tema gehou vir n spesiale mamma. Die tafels gedek in "sage" groen e...
07/09/2026

Ons het Saterdag n baie mooi babatee met n hasie (๐Ÿฐ) tema gehou vir n spesiale mamma. Die tafels gedek in "sage" groen en pienk= perfekte kleurkombinasie!
Alles so stylvol en perfek.
Kontak ons gerus as jy jou funksie by Afrifrans wil hou.
[email protected]

Julle het gevra....ons luister! Ons spesiale ontbyt is nogsteeds beskikbaar. Die prys is net so n klein bietjie aangepas...
01/09/2026

Julle het gevra....ons luister!
Ons spesiale ontbyt is nogsteeds beskikbaar. Die prys is net so n klein bietjie aangepas.
Dis "amptelik" lente ๐ŸŒบ๐ŸŒน๐Ÿชป๐Ÿ’
Kom kuier vir ons, bring jou vriende saam en geniet ons gasvryheid!

What a stunning colour scheme!! Bold & extravagant...Our client did the decor herself and it was really awesome.Want to ...
28/08/2026

What a stunning colour scheme!! Bold & extravagant...
Our client did the decor herself and it was really awesome.

Want to book our venue with catering? Send us a mail [email protected]

Wat n pragtige bruidstee was die een...! Ongelooflike mooi kleure en die blomme saam het dit SUPER spesiaal gemaak. Indi...
17/08/2026

Wat n pragtige bruidstee was die een...!
Ongelooflike mooi kleure en die blomme saam het dit SUPER spesiaal gemaak.

Indien jy jou funksie by Afrifrans wil hou ..maak kontak met ons. [email protected]

Address

389 Drive Van Der Merwe Straat Montana
Pretoria

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrifrans at Delectus Manor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrifrans at Delectus Manor:

Shortcuts

Share

Category