09/07/2026
Comment “SUSSA2” vir ✨🌸 SING SUSSA SING 2026 🌸✨ 💖 links. Dames… hierdie een is VIR JOU.
👉 Skryf HIER in: Singsussasing.co.za en wees op die verhoog saam met die ikoniese Nataniël!
🎤 Vroue massakoor
🎶 Musiekverwerkings - Janine Neethling
🍰 Stories - Nataniël
📍 OPERA South African State Theatre
📅 23-27 September 2026
🎀 Konserte op 26 & 27 September
🎶 Geen oudisie nodig nie - Skryf in as Sopraan of Alt
✨ Saamsing
✨ Saamlag
✨ Hoendervleis-oomblikke
✨ Stories wat jou hart raak
✨ En ’n verhoog vol energie van ons vroue massakoor!
KOM SING SAAM!
👉 Skryf HIER in: Singsussasing.co.za