15/02/2026
EET BEKOSTIGBAAR EN LEKKER β€οΈ
R200.00 -π
Kies 7x 500g pakkies hoender. Vars vanaf n gesertifiseerde hoenderboer, geen water of ekstra stowwe bygevoeg nie. Kies jou 7 x 500g pakkies tussen:
Hoender strips, hoender maalvleis, hoender wors. Direk vanaf 'n gesertifiseerde hoenderboer, geen water of ekstra stowwe bygevoeg nie.
Vars, opgesnyde, verwerkte groente, gereed om te vries :
ππ₯¦ππ
π½
Week 07-
09/02/2026 tot
15/02/2026
1kg wortels (rond of diced) R40
1kg Butternut opgesny R40
1kg Gem squash halved R40
1kg chakalaka R40
1kg Aartappels 1/4 cut, chips, of diced R40
1kg sop groente opgesny en verwerk R40 ( kies gerasper of diced)
1kg Uie (skywe, diced, ringe) R40
1kg kool opgesny R40
1kg pampoen opgesny R40
1kg Soet patats R45
1kg Spinasie fyn R45
1kg Spinasie,aartappel & uie mengsel R45
1kg Gemengde groente (diced) R45
1kg Kool,aartappel & uie mengsel R45
1kg Wortel,aartappel uie mengsel R45
1kg Potjiekos mix R50
1kg Boontjies(fyn) aartappel&uie mengsel R50
1kg Julienne stirfry R55
1kg Roast veg R55
π₯ππΆοΈπ«π½π«
πππππ
10 kg hoender fillets R580.00.
10kg hoender leg quarters R550.00.
1kg ook beskikbaar teen R70 per kg.
1kg Dytjies R75
1kg Boudjies R80
Crumbed hoender:
1kg R70
OF
7x1kg Crumbed hoender Combo R430.
(schnitzel,steaklets,patties,pops,strips, nuggets, fingers)
Hoender lewers 500g R25 per pakkie.
1kg Onion rings R85
1kg Hashbrowns R85
1kg Catering bacon R90
1kg Bacon bits R90
1kg Rib burger R85
1kg Viskoekies R90
1lg Vis vingers R90π
1kg Hake fillets R120
2kg(20 porsies) gekrummelde boks vis R200π
R240 vir 60x stokkie roomyse.π‘π¦π§
3xverskillende geure per soort
Melk/ Water
Seeppoeier:πͺ£
Ruik heerlik en was mooi skoon!
20L Emmer R220
10L Emmer R150
4kg Briquette R39
4kg Charcoal R39
Pakkie Firelighters R20
Vars, grootmaat 'bucket slaaie' vir funksies:
π₯π₯π
2kg tot 5kg emmers.
(Butternut, wortel& pynappel,koolslaai, aartapel slaai, vrugte slaai)
Whats up jou bestelling/navraag na 072 511 0420.
Ons lewer af. Kontant met aflewering/payshap vanaf jou bank app, of self optel in Mountain view,PTA.