Padlangs Restaurant & Bar

Call Directions Contact the business

Padlangs Restaurant & Bar Padlangs Restaurant and Bar. The Restaurant
(1)

Daar is niks wat 'n pizza en 'n goeie glasie wyn nie kan regmaak nie. 🔥🍕Bring jou mense en kom "warm op" saam met ons. O...
11/10/2026

Daar is niks wat 'n pizza en 'n goeie glasie wyn nie kan regmaak nie. 🔥🍕

Bring jou mense en kom "warm op" saam met ons. Onthou, jou glas wyn is op die huis saam met enige pizza-bestelling!

✨ Plek: Padlangs Restaurant & Bar
✨ Wanneer: Elke Maandag

T&V’s geld.

🔥 WEDSTRYDAG BY PADLANGS! 🏉  Die Lions vat die Bulls aan in Gauteng se grootste “rivalry” ! Waar passie en krag bots.  K...
09/10/2026

🔥 WEDSTRYDAG BY PADLANGS! 🏉

Die Lions vat die Bulls aan in Gauteng se grootste “rivalry” ! Waar passie en krag bots.

Kry jou plek, kry 'n yskoue een in die hand, en kom kyk die aksie op die grootskerms! 🍻

📅 10 Okt | 13:30

✨ Bubbles & Sap Saterdag!Geniet ons klassieke mimosa's vir slegs R175 per liter, elke Saterdag van 10:00 tot 14:00. Kom ...
09/10/2026

✨ Bubbles & Sap Saterdag!

Geniet ons klassieke mimosa's vir slegs R175 per liter, elke Saterdag van 10:00 tot 14:00.

Kom kuier by Padlangs Restaurant & Bar! 🥂

08/10/2026

Vrydag is T-Rex Ribs dag by Padlangs!

GENIET DIE 1.5 KG T-REX T-BONE RIBS! 🦖🔥

🥩🔥Ons Ribs word spesiaal voorberei en tot perfeksie gerooster, daarom vra ons dat jy jou spesialiteit vooraf bespreek en bestel sodat ons dit perfek kan voorberei.

Beskikbaar elke Vrydag - die hele dag!

Besprekings is noodsaaklik!
Bespreek nou 📞010 500 5301

Sondag-bederf op sy beste! 🥩🔥Kom geniet ons Flintstone Steak – ’n heerlike 450g Rib-Eye op die been, stadig gerook vir 2...
08/10/2026

Sondag-bederf op sy beste! 🥩🔥

Kom geniet ons Flintstone Steak – ’n heerlike 450g Rib-Eye op die been, stadig gerook vir 2 ure tot perfeksie!

Bedien met skyfies en ’n heerlike Peppadew-garnering.

💰 Slegs R150!
📞 Bespreek nou: 010 500 5301

T&V’s geld. Slegs beskikbaar op Sondae.

Dinsdae is net beter Padlangs! 🌮🤠Tequila Tuesdays:• R15 af op ons heerlike Nachos en Nacho Pizza.• GRATIS Tequila as jy ...
06/10/2026

Dinsdae is net beter Padlangs! 🌮🤠

Tequila Tuesdays:
• R15 af op ons heerlike Nachos en Nacho Pizza.
• GRATIS Tequila as jy met 'n Sombrero-hoed inkom!

Nie 'n hoed nie? Geen probleem nie—koop sommer een by ons en kry dadelik jou gratis shot Tequila!

Sien julle daar! 🥂✨

05/10/2026

Nog ‘n great aand by Padlangs met Radio Kalahari Orkes. Hou ons pages dop vir ons line-ups!

Die stage gaan hierdie jaar besig wees. ⚡️ Moenie die fomo kry nie—ons is reg vir julle.
04/10/2026

Die stage gaan hierdie jaar besig wees. ⚡️ Moenie die fomo kry nie—ons is reg vir julle.

Dinsdag het pas 100% beter geword. Arriba! 🌵🍋Soms vra die lewe vir 'n bietjie Tequila. Veral op 'n Dinsdag by Padlangs🌵✔...
04/10/2026

Dinsdag het pas 100% beter geword. Arriba! 🌵🍋

Soms vra die lewe vir 'n bietjie Tequila. Veral op 'n Dinsdag by Padlangs🌵

✔️ 2 Tequila’s vir R40
✔️ Bring jou Mexican hoed & kry 'n GRATIS tequila!

🍔+🍺 = 😊. Kom geniet ‘n Padlangs Burger en ‘n Heineken draught vir slegs R130.95Elke dag, die hele dag!
04/10/2026

🍔+🍺 = 😊. Kom geniet ‘n Padlangs Burger en ‘n Heineken draught vir slegs R130.95

Elke dag, die hele dag!

Address

Derdepark Shopping Centre, Plot 190 Zambezi Drive/Sefako Makgatho Drive, Derdepoort
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 21:00
Tuesday 07:00 - 21:00
Wednesday 07:00 - 21:00
Thursday 07:00 - 21:00
Friday 07:00 - 23:00
Saturday 07:00 - 23:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27121110636

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Padlangs Restaurant & Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Padlangs Restaurant & Bar:

Shortcuts

Share