DIE MANNA SPENS

DIE MANNA SPENS Ons verkoop die heerlikste pannekoek en worsbroodjies Woensdae - Sondae by Chamberlains in Dr Swanepoel weg in Montana.

08/09/2016

Ons verkoop nou pap en vleis op woensdae en donderdae. Sal ook saterdae en sondae cheesegriller en Vienna rolle verkoop. Hoop om julle te sien.

21/08/2016

Ons wil vir elkeen dankie Se vir julle lojale ondersteuning die afgelope 3 jaar. Ja Ons staan al amper 3 jaar by Chamberlains. Waardeer elkeen Se ondersteuning en geselsies. Julle is almal soos vriende. Ons is weer vandag terug by Chamberlain na die FAK ramp. Hoop om julle te sien.

21/08/2016

Ons was by die fak musiekfees,wat n grap. Dit was die swakste organisasie wat ek nog beleef het. Julle het vir Ons syfers van 25 000- 40 000 mense wat julle verwag gegee. Van die kunstenaars wat sou optree het ontrek,want julle is blykbaar nie betaal nie. Dit was n Groot mislukking,Ons het oor 2 dae,4 worsrolletjie en 4 bakkies Pannekoek verkoop. Het Groot verliese gely. D**k 2 keer as jy ooit sou beplan om op so tips fees of byeenkoms wil gaan staan. Die organiseerders blaas die getalle so op net om uitstallers te kry ,by dit alles vra julle n arm en n been vir die stalletjie. Wees maar versigtig.

Ons wil net se dankie aan NAPE business management solutions vir die branding van die waentjie. Dit lyk regtig mooi.  Ju...
27/07/2016

Ons wil net se dankie aan NAPE business management solutions vir die branding van die waentjie. Dit lyk regtig mooi. Julle is welkom om hulle te kontak op (012) 546 1854/5 , Fax: (012) 546 9006 ,
[email protected]. http://www.nape.co.za/

Home By comparing our knowledge of the current South African small business environment, NAPE GROUP can equip you, the Client, with a comprehensive roadmap which identifies potential challenges within your company while planning and focusing on a comprehensive, long term strategy while reducing risk...

27/07/2016

Ons is vandag weer op ons pos by chamberlains in Montana. Lekker groot worsbroodjies of net 'n lekker warm pannekoek vir so koue dag. Ons is ook bereid om aflewerings te doen vir genoegsame bestellings in die area.

23/07/2016

Vir die besighede in die omgewing is ons bereid om bestellings te vat en aflewerings te doen vir middag etes. Die boerewors rolle en/of pannekoeke. Kontak ons gerus.

23/07/2016

Ons is vandag en more by Chamberlains in Montana. Kom maak gerus 'n draai. Ons broodjies is 'n maaltyd op sy eie......Julle sal nie spyt wees nie.

22/07/2016

Ons is ook beskikbaar vir enige feeste en funksies. Kontak ons asb

22/07/2016

Onsis woensdae , Donderdae, saterdae en sondae by Chamberlains. Asook enige vakansie dae. Ons is vrydae by Bosveld spoortjies kleuterskool in dr van der Merwe weg. Ons is oop vir bestellings. Kom maak gerus 'n draai.

01/04/2016

Kom kuier gerus by ons. Woensdae tot Sonday by Chamberlains in Dr Swanepoel weg. Julle sal def nie honger weg stap.

01/04/2016

Woensdae en Vrydae vat ons bestellings en ons lewer af.
Min R100 bestelling vir gratis aflewering.
Slegs vanaf Lavender tot by Snelweg en Braam Pretorius tot by Airport weg.
Kontak Marietjie - 084 561 7998
Hennie - 084 395 3817.

Kom kuier gerus by ons. Woensdae tot Sonday by Chamberlains in Dr Swanepoel weg. Julle sal def nie honger weg stap.
01/04/2016

Kom kuier gerus by ons. Woensdae tot Sonday by Chamberlains in Dr Swanepoel weg. Julle sal def nie honger weg stap.

Address

CHAMBERLAINS MONTANA
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 07:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27843953817

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE MANNA SPENS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category