13/10/2026
Bêre die withemde weg en trek die borslappe nader!
Dis tyd vir groot-eet by Buffelsfontein Beesboerdery 📍Menlopark
Kom geniet 'n 700g Doeksag Kruisskyf en Skyfies teen slegs R298 en weet dat jy verseker vir dae nog jou lippe gaan aflek!
🌐https://www.beesboerdery.co.za