The Workshop

The Workshop a New venue in Pretoria Moot with Karaoke, Live Music & More

Hallo hallo  hoop die nuwe jaar het met n gatskop begin die jaar, 🫶 ons is terug, en skop af met Stoepstories Vrydag aan...
10/01/2024

Hallo hallo hoop die nuwe jaar het met n gatskop begin die jaar, 🫶 ons is terug, en skop af met Stoepstories Vrydag aand @ 18h00 hoop ek sien Jul daar 💃🏻💃🏻 Cecilia-Jane ☺️

08/12/2023

Met Hom in ons ons hier op aarde maak Hy van die wêreld 'n beter plek.
Met die LEWE van CHRISTUS in my raak HY die wêreld aan.. en verlig HY wat die LIG van die wêreld is die wêreld deur my teenwoordigheid..
My tekortkominge... swakhede.... gebrokenheid... beperkinge.. en soveel vleeslike denke en optrede beperk HOM nie.... verhoed HOM nie.....en keer Hom nie...om hierdie wêreld 'n beter plek te maak deur Hom wat in ons is en ons in Hom nie.. dis WIE Hy is.. WAT Hy is!!!! D**k net hoe hierdie wêreld gaan wees wanneer Hy ons gaan verheerlik en wegvoer hemel toe.
So.. wonder jy nog hoekom jy nog hier is.. en begeer jy soms dat HY jou maar kan kom haal...DINK WEER... dis omdat Hy ander nog wil aanraak met jou teenwoordigheid.. jy is hier vir HOM....elke oomblik wat jy iets van jouself gee, wat jy deel... wat jy gee... deel en gee jy vir Hom... 'n lieflike onvergeetlike welgevalle offer aan Hom... jy is hier vir Hom... EN HY IS HIER VIR JOU.
Die dag sal aanbreek wat jy niks meer sal hê... sal besit... sal aan hê... behalwe dit wat jy vir Hom... en hulle wat aan Hom behoort gedoen... gesê... gegee... en prys gegee het... en dan sal jy weet.... DIT WAS ALLES DIE MOEITE WERD!!!! WANT DIT WAS VIT HOM!!!!
"Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen."

Before and after done by Cecilia-Jane 😉
30/11/2023

Before and after done by Cecilia-Jane 😉

30/11/2023

Kom ons pak vandag met sy uitdagings en geleenthede aan met die seëninge wat ons in Christus het.
Kom ons pak vandag aan met die verwagting, die begeerte, die opgewondenheid en die versugting van.....DOEN SLEGS U WIL HEER...U WIL MET MY...

Dankie dat U my vandag laat blom waar ek geplant is, in die situasie waarin ek my vandag bevind, by die mense en op die plek waar ek vandag is..... ook as ek vandag dalk alleen is...... ook as ek op 'n moeilike en uitdagende plek is wat ek graag so anders sou wou hê..... ja, ook te midde van die grootste laagtepunt in my lewe... of die mooiste hoogtepunt.....DOEN SLEGS U WIL HEER.. U WIL MET MY!!

HEILIGE GEES help my om vandag te glo dat die verheerlikte CHRISTUS in my woon, dat my menswees vandag ook VADER se adres is..... dat hemel en aarde ook vandag in my menswees een is... .. want die SKEPPERGOD is in my en HY wil die wêreld vandag met my menswees aanraak..... DIS die rede vir SY EENWEES en INWONING in my... ..sodat SY LEWE in my en deur my kan vloei en HY hierdie wêreld ook so met my hierwees 'n mooier en beter plek maak!

DIS die sin en betekenis van my menswees... .. EN DIS SY WIL.. en BEDOELING met my menswees op hierdie aarde!!!

Ek kan HOM vertrou met SY reis IN MY... met my... en met SY saamstap... Sy vashou en dra in al SY seisoene met my van more en oormore...tot aan die einde van my lewe op hierdie aarde.
Dankie Willem Franck vir Al jou leering,
Cecilia-Jane

Bosveld Canteen ek sien Jul die naweek 💃
29/11/2023

Bosveld Canteen ek sien Jul die naweek 💃

Die krag gaan ons nie stop, kom dans jou frustrasie weg by ons vanaand 💃
24/11/2023

Die krag gaan ons nie stop, kom dans jou frustrasie weg by ons vanaand 💃

Sien Jul Vrydag
22/11/2023

Sien Jul Vrydag

01/11/2023

Ons is nie oop die week, ons is besig met n Paar veranderinge..

01/11/2023

Good day all, kindly note that there will be no karaoke tonight due to maintenance being conducted.

28/10/2023
27/10/2023

Vanaand dans dans dans💃 hier by ons van 19h00 by die Workshop 685 Johan Heyns Drive Gezina Pretoria

27/10/2023

Address

685 Johan Heyns Drive, Mayville
Pretoria
0084

Opening Hours

Wednesday 13:00 - 00:00
Friday 13:00 - 00:30
Saturday 13:00 - 00:30
Sunday 13:00 - 00:00

Telephone

+27878150278

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Workshop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Workshop:

Share

Category