23/09/2026
Vandag vier ons meer as net ’n dag, ons vier wie ons is.
Ons erfenis is die storie van ons mense, ons taal, ons kos, ons musiek en ons drome.
Mag ons nooit vergeet waar ons vandaan kom nie, en altyd trots wees op die kleure van ons mooi land. 🇿🇦✨
Ons sluit die BESIGE Kwartaal 3 op ñ hoë noot af.
My personeel julle is diep in my hart. ♥️