HotStix Music & Pool Bar

Call Directions

HotStix Music & Pool Bar Pizzas and burgers worth writing songs about, ice-cold beers and drink specials, events, bands and a pool table with your name on it.

Welcome to your new favourite hangout in the 012. Come get your fix at Hotstix!

02/10/2026

Skrikkeljaar is ’n vierstuk Afrikaanse hoë-volt emo/pop-punk groep uit Gauteng, hier om jou sokkies af te skrik en die mosh pit aan die brand te steek. Met gillende kitare en energie wat soos weerlig slaan, bring hulle chaos met ’n doel.

Kom klappit uit saam Skrikkeljaar by
💥 NAG VAN DIE RAMPOKKERS 💥
Saterdag, 3 Oktober - vanaf 6PM

Saam Rewolwe en Worsie van Wyk

🎟️ R80 aanlyn by Quicket South Africa / R100 deur.

🔻️ Hotstix Music and Pool Bar
1333 Stanza Bopape str. Hatfield. 012.
🔺 ️R.O.A.R. / Geen onder 18s.

Vier manne. Een missie. Geen genade. Rewolwe is ’n dinamiese vierstuk Afrikaanse alternatiewe rockgroep wat diep delf in...
02/10/2026

Vier manne. Een missie. Geen genade.
Rewolwe is ’n dinamiese vierstuk Afrikaanse alternatiewe rockgroep wat diep delf in die donker hoeke van anti-kultuur en selfontdekking. Met vuil riffs, dreunende ritmes en onheilspellende melodieë, looi hulle klanke wat jou hard tref.

Kom ervaar die gevaar by
💥 NAG VAN DIE RAMPOKKERS 💥
Saterdag, 3 Oktober - vanaf 6PM

Saam Skrikkeljaar en Worsie van Wyk

🎟️ R80 aanlyn by Quicket South Africa / R100 deur.

🔻️ Hotstix Music and Pool Bar
1333 Stanza Bopape str. Hatfield. 012.
🔺 ️R.O.A.R. / Geen onder 18s.

Worsie van Wyk is 'n Afrikaanse metal band huidiglik gevestig in Gauteng, maar oorspronklik gestig as 'n duo vanuit die ...
02/10/2026

Worsie van Wyk is 'n Afrikaanse metal band huidiglik gevestig in Gauteng, maar oorspronklik gestig as 'n duo vanuit die laeveld in 2022. Deesdae spog hulle 'n vol band en lewer 'n klank propvol groove, gesig-smelt riffs, en vlymskerp lirieke wat moderne dag bu****it kan SLAG op bevel. Hulle shows skep altyd 'n goeie tyd onder die skare, en gee af sterk vibes van anti-corpo counter-culture, met 'n spritsie motivering om self by jou eie "guns" te stick.

Kom check hulle uit by
💥 NAG VAN DIE RAMPOKKERS 💥
Saterdag, 3 Oktober - vanaf 6PM

Saam Rewolwe en Skrikkeljaar

🎟️ R80 aanlyn / R100 deur
https://www.quicket.co.za/events/399327-nag-van-die-rampokkers/ #/

🔻️ Hotstix Music and Pool Bar
1333 Stanza Bopape str. Hatfield. 012.
🔺 ️R.O.A.R. / Geen onder 18s.

24/09/2026

Happy hour tonight!

Doors are open for our Voices RSA open mic event!
24/09/2026

Doors are open for our Voices RSA open mic event!

Hotstix bied aan:💥 NAG VAN DIE RAMPOKKERS 💥Saterdag, 3 Oktober - vanaf 6PM Drie bands. Een aand. En geen kans om ongedee...
22/09/2026

Hotstix bied aan:

💥 NAG VAN DIE RAMPOKKERS 💥
Saterdag, 3 Oktober - vanaf 6PM

Drie bands. Een aand. En geen kans om ongedeerd huis toe te gaan nie…

In hierdie uitgawe:
- REWOLWE
- SKRIKKELJAAR
- WORSIE VAN WYK

🎟️ R80 aanlyn / R100 deur
https://www.quicket.co.za/events/399327-nag-van-die-rampokkers/ #/

🔻️ Hotstix Music and Pool Bar
1333 Stanza Bopape str. Hatfield. 012.
🔺 ️R.O.A.R. / Geen onder 18s.

Come squeek a têkkie and bang your head to some old school tunes, and party like you have no woes this Saturday 19 Septe...
15/09/2026

Come squeek a têkkie and bang your head to some old school tunes, and party like you have no woes this Saturday 19 September at Hotstix.

Expect good music and drink specials.
It's also Pieter's birthday.

From 7-ish, but we'll be here early.

🔻️ Hotstix Music and Pool Bar
1333 Stanza Bopape str. Hatfield. 012.

🔺 ️R.O.A.R. No Under 18s.

Address

1333 Stanza Bopape Street
Pretoria
0028

Opening Hours

Tuesday 15:00 - 02:00
Wednesday 15:00 - 02:00
Thursday 15:00 - 02:00
Friday 15:00 - 02:00
Saturday 13:00 - 02:00
Sunday 12:00 - 01:00

Telephone

+27784755863

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HotStix Music & Pool Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share