Lekker

Lekker Doing events all over Pretoria. If you need us for any functions-school sport- markets- one call away Do you need a food stall that's LEKKER!

Just send us a mail/call/Whatsapp and we will get back to you as soon as possible.

Ma'se Fees 2025 by Hoëskool Erasmus. Dankie aan elke organiseerder wat die moontlik gemaak het🙌🏻🎉
30/09/2025

Ma'se Fees 2025 by Hoëskool Erasmus. Dankie aan elke organiseerder wat die moontlik gemaak het🙌🏻🎉

26/09/2025

🤩MA'SE FEES 2025 🤩

Saterdag, 27 September 2025: Hoërskool Erasmus is die plek om te wees!

🔥 MA'SE FEES bring vir jou:

○ Top Kunstenaars: Skreeu saam met Eloff, Ruhan Du Toit, Doane Smith, Soul Keys, Wentelbaan, en Stefan Jansen!

○ Rugby Gees: Kyk die Springbokke teen Argentinië REGSTREEKS op die GROOTSKERMS!

○ Kuier: Heerlike kosstalletjies en tonne vermaak vir die hele gesin!

Moenie die fees van die jaar mis nie! Kry jou kaartjies en kom kuier saam!

ñ biedjie van n laat post maar wat n Fees was die nie net nie... Dankie aan Elke organiseerder en span wat die moontlik ...
25/08/2025

ñ biedjie van n laat post maar wat n Fees was die nie net nie... Dankie aan Elke organiseerder en span wat die moontlik gemaak het

17/07/2025
WILD! WILLER! WILDSFEES! Koop vandag jou kaartjies by www.britswildsfees.co.za of SCAN die QR-kode.  🔥😎🤟🏽Kom ondersteun ...
17/07/2025

WILD! WILLER! WILDSFEES!
Koop vandag jou kaartjies by www.britswildsfees.co.za of SCAN die QR-kode. 🔥😎🤟🏽
Kom ondersteun ons by die Brits Wilds Fees die 2de Augustus. Ons verkoop ons smul lekker vetkoeke met verskeidenheid vulsels, corndogs, curry mince & Rys asook Boba Ice Tea.
KINDERVERMAAK | PRETPARK - R120 | STALLETJIES
KUNSTENAARS | BIERTENT | Geen koelbokse
#2025

Slegs 46 dae tot Wildsfees 2025!!!

Ons kan begin die slapies aftel na die lekkerste fees in Brits!!!

Koop jou kaartjies aanlyn om ingang by die hekke vir jou gesin so maklik moontlik te maak!

www.britswildsfees.co.za

16/06/2025
So Klein bietjie laat maar hier is hy...Ditsong Willem Prinsloo Agricultural Museum het hulle jaarlikse Mampoer fees geh...
16/06/2025

So Klein bietjie laat maar hier is hy...Ditsong Willem Prinsloo Agricultural Museum het hulle jaarlikse Mampoer fees gehad en wat n vooreg was dit om deel te kon wees... Ons se dankie aan alle organiseerders wat dit so mooi beplan en uiteen gesit het

Kom ondersteun ons die 7de Junie by die Mampoer Fees gelee Willem Prinsloo Landbou Museum, in Dinokeng Suid naby Rayton ...
30/05/2025

Kom ondersteun ons die 7de Junie by die Mampoer Fees gelee Willem Prinsloo Landbou Museum, in Dinokeng Suid naby Rayton net buite Pretoria. R60 volwassenes, skool kenners R40 en voorskool verniet.

Ons bied aan n verskeidenheid Smul Lekker vetkoeke en Boba Ice tea.

Boere, plaasmense en stadsjapies. Dit is tyd vir ’n dag propvol tradisie, geur en pret! Dis die Tradisionele Mampoer Fees by die Willem Prinsloo Landboumuseum, net buite Pretoria op Saterdag 7 Junie, van 8 uur die oggend tot 5 die middag

Bewonder veteraan motors, kuier saam met die Trekker Vereniging, Snuffel deur unieke stalletjies en uitstallings, en maak ’n draai in ons biertuin – dis regtig ’n fees vir die hele gesin!

Dis kultuur, dis tradisie, dis plaaspret op sy beste!

7 Junie by die Willem Prinsloo Landboumuseum, naby Bonkhorspruit.

R60 volwassenes, R40 vir kinders. Onder 6 jaar is gratis.

Kaartjies op die website mampoerfees.co.za - Wen 'n Vakansie in Dinokeng en kry VIP Parkering binne die Terrein. Kaartjies by hekke ook.
!

Address

Pretoria

Telephone

+27745494345

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekker:

Share