14/06/2025
Ek moes nog sop maak so ek het alweer ekstra😂😜. Dit is NOU beskikbaar:
▪️ BOONJTIESOP is daar 7 liter ekstra
▪️ HOENDERSOP is daar weer 5 liter ekstra.
WHATSAPP: 0764917980
Dit vries baie goed en kos R100 per liter
As jy 3 liter vat en jy is in Doornpoort kom gooi ek dit af vir jou verniet.