Boulevard Catering

Boulevard Catering From intimate gatherings to 30 000 guests โ€” no group is too big or too small. Great food, warm service and a seat for everyone. Welcome to our table.
(1)

๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ๐—ง๐—›๐—ฅ๐—ข๐—ช๐—•๐—”๐—–๐—ž!At Boulevard Catering, we believe in more than just serving great food we believe in supporting our communi...
17/08/2026

๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ
๐—ง๐—›๐—ฅ๐—ข๐—ช๐—•๐—”๐—–๐—ž!
At Boulevard Catering, we believe in more than just serving great food we believe in supporting our community and the dreams within it.

Earlier in 2026, Chef Jannes spotted a local Action Cricket team whose jerseys were definitely in need of some tender loving care. We were thrilled to step in and support the White Knights as one of their main sponsors, helping provide the team with brand-new jerseys and caps.

And the Action Cricket tournaments? That was an added bonus! We loved being there, cheering them on and watching their passion, teamwork and competitive spirit come to life.

Thereโ€™s something special about seeing young adults still chasing their dreams, playing the sport they love and creating memories along the way.

Weโ€™re proud to support the White Knights and look forward to seeing where their journey takes them!

Keep playing. Keep dreaming. Keep believing.

๐ŸŒŠ๐ŸŒŠโค๏ธ๐—•๐—ฅ๐—”๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฒBy Boulevard Catering glo ons dat ons meer doen as om net kos voor te sit. Ons voed, dien en word deel ...
15/08/2026

๐ŸŒŠ๐ŸŒŠโค๏ธ
๐—•๐—ฅ๐—”๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
By Boulevard Catering glo ons dat ons meer doen as om net kos voor te sit. Ons voed, dien en word deel van die herinneringe wat rondom elke tafel geskep word.

Branders was 'n kamp wat ons uitgedaag het, maar ook weer herinner het waarom ons doen wat ons doen. Met 'n klein kombuis, beperkte personeel en honderde honger verkenners het ons span met trots meer as 6 400 borde kos betyds, volop en met baie liefde voorgesit.

Vir Sjef Jannes was hierdie 'n besondere mylpaal, aangesien dit reeds sy vyfde Branderskamp is waar hy die kombuis lei. Sy doel bly dieselfde: om seker te maak elke verkenner geniet 'n heerlike maaltyd en genoeg energie het vir alles wat Branders van hulle vra.

Die bekende Branders Bunnychow was weer 'n groot gunsteling met 120 heel witbrode, 180 hamburgerrolletjies en 60 kg kerrie-beesbredie. Vanjaar se nuwe toevoeging, Loaded Fries, was ook 'n treffer met 60 kg aartappelskyfies, 40 kg maalvleis, 10 kg gerasperde kaas en 20 liter romerige witsous. Kampgunstelinge soos pap en maalvleis, pulled pork wraps, ribburgers, hoenderburgers en kerrie en rys was natuurlik ook deel van die spyskaart.

Tussen die besige dae was daar ook tyd vir stil oomblikke. Die strandseremonies het ons herinner aan die besondere gees van Branders โ€“ om die see te waardeer en hulde te bring aan Voortrekkers wat die afgelope jaar oorlede is.

Die lang dae, vroeรซ oggende en laat nagte is die moeite werd wanneer ons die gelag om die etenstafels hoor. Dan weet ons ons het meer gedoen as om net kos voor te sit โ€“ ons het herinneringe help skep.

Branders 2026, dankie vir die vertroue. Dit was vir ons 'n voorreg om weer deel van hierdie ongelooflike kamp te wees.

Nou hou koers, tot ons weer ontmoetโ€ฆ Hou Koers!

brandersvoortrekkerkamp
dievoortrekkers

โค๏ธ๐Ÿค๐Ÿ–ค๐— ๐—˜๐—˜๐—ฅ ๐—”๐—ฆ ๐—ก๐—˜๐—ง ๐—ฆ๐—ฃ๐—ฌ๐—ฆ๐—˜๐—ก๐—œ๐—˜๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—šBy Boulevard Catering glo ons dat ons meer doen as om net heerlike kos voor te sit. Ons skep...
13/08/2026

โค๏ธ๐Ÿค๐Ÿ–ค
๐— ๐—˜๐—˜๐—ฅ ๐—”๐—ฆ ๐—ก๐—˜๐—ง ๐—ฆ๐—ฃ๐—ฌ๐—ฆ๐—˜๐—ก๐—œ๐—˜๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—š
By Boulevard Catering glo ons dat ons meer doen as om net heerlike kos voor te sit. Ons skep ervarings, bou herinneringe en beleef die lewe saam, nie net met ons kliรซnte nie, maar ook met ons personeel.

Tydens die jaarlikse Branderskamp, aangebied deur die Voortrekkers by TO-Strand, het ons span hard gewerk om honderde verkenners te heerlike maaltye voor te sit. Tussen die besige dae en lang ure het Sjef Jannes egter seker gemaak dat daar ook tyd is vir iets besonders.

Vir Rebecca en Gladys, 'n ma en dogter wat deel van die Boulevard Catering-familie is, was dit die heel eerste keer dat hulle die see kon sien en beleef.

Om hul verwondering te sien toe hulle die golwe hoor, die sand onder hul voete voel en die uitgestrekte see vir die eerste keer aanskou, was 'n oomblik wat niemand van ons gou sal vergeet nie.

Daar was baie hard gewerk, maar daar was ook tyd om te lag, te speel en nuwe herinneringe saam te skep.

Dit is wie ons is. By Boulevard Catering gaan dit nie net oor kos nie. Dit gaan oor mense, geleenthede en die kosbare oomblikke wat 'n mens vir altyd bybly.

Want soms is die mooiste herinneringe diรฉ wat jy nooit verwag het om te maak nie.

๐Ÿฒ๐Ÿฅ˜๐Ÿฅฃ๐—•๐—ฅ๐—”๐—ฉ๐—˜ ๐—–๐—”๐— ๐—ฃ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ | ๐—˜๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—ฌ ๐—ก๐—”๐—ง๐—œ๐—ข๐—กIt was a privilege for Boulevard Catering to host Every Nation's annual Brave Camp at C...
11/08/2026

๐Ÿฒ๐Ÿฅ˜๐Ÿฅฃ
๐—•๐—ฅ๐—”๐—ฉ๐—˜ ๐—–๐—”๐— ๐—ฃ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ | ๐—˜๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—ฌ ๐—ก๐—”๐—ง๐—œ๐—ข๐—ก
It was a privilege for Boulevard Catering to host Every Nation's annual Brave Camp at Castle Bush Camp.

Over the course of the camp, we had the honour of serving 240 youth members and spiritual leaders. Our team prepared and served 10 delicious home-cooked meals, resulting in an incredible 2,400 plates of food enjoyed throughout the event.

In addition to providing the catering, Boulevard Catering was entrusted with managing the venue, ensuring that everything ran smoothly from start to finish. We believe exceptional service extends far beyond great food, it means creating a seamless, stress-free experience for our clients.

When an unexpected power outage occurred at the venue late one evening, our team responded immediately. We coordinated with the venue owner, and the issue was resolved within minutes, allowing the camp to continue without disruption.

At Boulevard Catering, we take pride in handling the details behind the scenes, so our clients can focus on what truly mattersโ€”creating meaningful experiences for their guests.

A sincere thank you to Every Nation for trusting us to be part of this incredible weekend. It was an honour to serve you, and we look forward to many more memorable events together.

Contact us today for your next big event: +27 68 551 4445

โค๏ธ๐Ÿค๐Ÿ–ค๐—•๐—ผ๐˜‚๐—น๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ ๐—–๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐—ด ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฝOp hierdie koue wintersoggend het die ons span reeds om 05:30 begin o...
05/06/2026

โค๏ธ๐Ÿค๐Ÿ–ค
๐—•๐—ผ๐˜‚๐—น๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ ๐—–๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐—ด ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฝ
Op hierdie koue wintersoggend het die ons span reeds om 05:30 begin om 1 000 heerlike pannekoeke te bak ter ondersteuning van 'n fondsinsameling deur Derdepoort Helpende Hand Gemeenskapsentrum. Die inisiatief help die Hervormde Kerk Derdepoort om fondse in te samel vir 'n seekamp vir die gemeente se kinders.

By Boulevard Catering glo ons daarin om 'n verskil te maak waar ons kan. Dit is vir ons span altyd 'n voorreg om terug te ploeg in die gemeenskap en deel te wees van projekte wat jongmense ondersteun en nuwe geleenthede vir hulle skep.

Ons wens die fondsinsameling alle sukses toe en is dankbaar dat ons op hierdie manier ons deel kan bydra tot die opbou van ons gemeenskap.

๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ๐Ÿง‘โ€๐Ÿณ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ๐—–๐—Ÿ๐—”๐—ฆ๐—ฆ๐—œ๐—– ๐—–๐—Ÿ๐—”๐—ฆ๐—› ๐—ž๐—จ๐—œ๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฒVandag, 16 Mei, het Boulevard Catering die etes voorsien tydens die Classic Clash kuier...
16/05/2026

๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ๐Ÿง‘โ€๐Ÿณ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ
๐—–๐—Ÿ๐—”๐—ฆ๐—ฆ๐—œ๐—– ๐—–๐—Ÿ๐—”๐—ฆ๐—› ๐—ž๐—จ๐—œ๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ
Vandag, 16 Mei, het Boulevard Catering die etes voorsien tydens die Classic Clash kuier by Die Skuur vir hszwartkopamptelik.

Die spyskaart het bestaan uit:
โ€ข Beesburgers en skyfies
OF
โ€ข Potjiekos โ€“ hoender en bees
โ€ข Rys
โ€ข Pampoenkoekies
โ€ข Spinasie
โ€ข Aartappelgereg

Baie dankie vir die geleentheid om deel te kon wees van hierdie besondere geleentheid. Dit was vir ons โ€™n voorreg om die gaste met heerlike etes te kon bedien. Ons waardeer die ondersteuning opreg.

๐Ÿฅ‚๐Ÿฅ‚๐Ÿฅ‚ ๐—›๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐˜† ๐—•๐—ถ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ฑ๐—ฎ๐˜†, ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ณ ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐˜€!Thank you for your outstanding leadership, incredible dedication, and the warmth you bri...
11/05/2026

๐Ÿฅ‚๐Ÿฅ‚๐Ÿฅ‚
๐—›๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐˜† ๐—•๐—ถ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ฑ๐—ฎ๐˜†, ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—ณ ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐˜€!
Thank you for your outstanding leadership, incredible dedication, and the warmth you bring to every team and every table. Your passion for people, love for food and pursuit of excellence continue to inspire everyone around you.

You lead with humility, patience, and wisdom, always willing to share your knowledge and encourage those around you to grow and succeed. Your example motivates us to give our best each day.

May 2026 be filled with new opportunities, well-deserved success, happiness, and countless blessings. We hope your year ahead is as extraordinary as the impact you make on others.

Wishing you a truly memorable birthday and a fantastic year ahead!

๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ๐—•๐—ข๐—˜๐—ฅ๐—˜๐——๐—”๐—ก๐—ฆ ๐—•๐—ฌ ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง๐—•๐—˜๐—˜๐—ฆ๐—™๐—ข๐—ก๐—ง๐—˜๐—œ๐—กDie naweek het Boulevard Catering saam met die Boeredansgroep gekamp by die Hartbeesfonte...
02/03/2026

๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ
๐—•๐—ข๐—˜๐—ฅ๐—˜๐——๐—”๐—ก๐—ฆ ๐—•๐—ฌ ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง๐—•๐—˜๐—˜๐—ฆ๐—™๐—ข๐—ก๐—ง๐—˜๐—œ๐—ก
Die naweek het Boulevard Catering saam met die Boeredansgroep gekamp by die Hartbeesfontein Voortrekkerkampterrein. Ons het met trots 500 smaaklike etes voorgesit en soos altyd was daar genoeg vir tweedes.

Baie dankie aan die Wapadrand Boeredansgroep vir julle vertroue en dat ons reeds vir die vyfde keer deel kon wees van hierdie besonderse geleentheid.

Kontak ons gerus by 074 804 4909 vir jou volgende funksie of geleentheid. Ons sien uit om dit spesiaal te maak.

๐ŸŒ…๐ŸŒ…๐ŸŒ…๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ ๐—ฆ๐—ข๐—ก๐—ฆ๐—ข๐—ฃ๐—ž๐—ข๐— ๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—”๐—Ÿ ๐—”๐—”๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—”๐—ก๐—š!226 atletiek-uithou-pakkies is met sorg voorberei en betyds afgelewer by Ovie ...
26/02/2026

๐ŸŒ…๐ŸŒ…๐ŸŒ…
๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ ๐—ฆ๐—ข๐—ก๐—ฆ๐—ข๐—ฃ๐—ž๐—ข๐— ๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—”๐—Ÿ ๐—”๐—”๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—”๐—ก๐—š!
226 atletiek-uithou-pakkies is met sorg voorberei en betyds afgelewer by Ovie Nuus - Amptelik vรณรณr 07:00.

Sterkte aan elke atleet โ€“ gee julle alles!

๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ข๐—ก๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—š๐—˜๐—˜๐—ง๐—Ÿ๐—œ๐—ž๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž!Die naweek het ons die voorreg gehad om 195 lede van die Garsvallei Voortrekkerkommando te bede...
22/02/2026

๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ข๐—ก๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—š๐—˜๐—˜๐—ง๐—Ÿ๐—œ๐—ž๐—˜ ๐—ก๐—”๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž!
Die naweek het ons die voorreg gehad om 195 lede van die Garsvallei Voortrekkerkommando te bederf met heerlike, smullekker etes tydens hul jaarlikse kommandokamp.

975 borde kos is met trots bedien.
Meer as genoeg vir tweedes en selfs derdes.
Vars, smaakvol en met liefde voorberei.

Dankie dat ons deel kon wees van so โ€™n besondere geleentheid.

Bespreek jou geleentheid vandag โ€“ van kampe en funksies tot privaat vieringe.

Skakel of WhatsApp ons gerus by +27 74 804 4909

Ons sien uit daarna om jou geleentheid net so spesiaal te maak.

Address

525 President Street, Silverton
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 04:00
Friday 08:00 - 04:00

Telephone

+27748044909

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boulevard Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boulevard Catering:

Shortcuts

Share