02/09/2026
π₯ DIE EEN WAT JY NIE WIL MISLOOP NIE! π₯
Vrydag-aand om 19:00 bring ons vir julle iets BAIE spesiaal! π€©
Nie sommer net enige iemand nieβ¦ π
Ons het BEESKRAAL! ππ₯
Kom kuier, kom geniet die lekker atmosfeer en maak seker jy is daar vir βn aand vol pret, musiek en goeie vibes! π»πΆ
π
Vrydag
β° 19:00
π Die Ysterbees
Moenie dit misloop nie β jy gaan spyt wees as jy nie daar is nie! ππ₯
Bookings by 0673803280