30/09/2026
✨ 70ste verjaarsdagviering by Swartskaap Bistro ✨
Baie dankie aan ons gaste vir die pragtige terugvoer en dat julle hierdie mylpaal saam met ons gevier het. 🌿
Beplan jy ’n spesiale viering?
Kontak ons gerus by [email protected] – ons help jou graag om jou geleentheid onvergeetlik te maak.