Farmhouse Vetkoek

Call Directions

Farmhouse Vetkoek Ons neem jou terug in tyd na die dae van vars gebakte vetkoek in OUMA SE KOMBUIS! Ons beproefde Familie resep loop al 'n lang pad saam met ons.

VETKOEK EN PANNEKOEK bly steeds die lekkerste kos vir hierdie weer.Beskikbaar by Magalieskruin en Retail Park
07/09/2026

VETKOEK EN PANNEKOEK bly steeds die lekkerste kos vir hierdie weer.
Beskikbaar by Magalieskruin en Retail Park

Heerlike Jode terte en Chocolate ganache broodjies beskikbaar by Magalieskruin winkel. Sien julle daar.
28/08/2026

Heerlike Jode terte en Chocolate ganache broodjies beskikbaar by Magalieskruin winkel.
Sien julle daar.

24/06/2026
17/06/2026

So lekker bederfie vir Junie maand!
Beskikbaar by Magalieskruin EN Kolonnade Retail Park

10/06/2026

Onthou ons tak by Kolonnade Retail Park is oop tot 6uur! Lekkerste Vetkoeke en ook pannekoeke met fillings.

Dinge is aan die gebeur by Kolonnade Retail Park Amptelike opening 2 Junie
30/05/2026

Dinge is aan die gebeur by Kolonnade Retail Park
Amptelike opening
2 Junie

18/05/2026

Opwindende nuus!
Ons maak nog 'n tak oop by Kolonnade Retail Park
Hou ons dop vir die openings datum.

Address

378 Braam Pretorius Street, Magalieskruin Center
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27725758745

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Farmhouse Vetkoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share