22/09/2026
Die Stryd Teen Die Aussies! ππΏπ¦ vs π¦πΊ
Die druk is aan! Die Springbokke vat die Wallabies vas op die veld β en jy wil nie βn enkele sekonde van hierdie aksie mis nie!
Kom beleef die aksie REGSTREEKS op ons groot skerms by Die Bosvelder!
β’ Lekker kos om die maag vol te hou π₯©
β’ Yskoue "drink" promosies vir die dors π»
β’ Geen skottelgoed: Jy kan nig βn lekker middag slapie vat! π
Kry jou tjommies mekaar, trek jou groen en goud aan, en kom geniet die rugby saam met ons!
π Waar: Die Bosvelder
ποΈ Wanneer: Sondag, 27 September 2026 om 11:45 AM
π Wat: Springboks vs Wallabies
Bespreek jou tafel nou om jou plek te verseker!
Belangrike Besprekingsinligting:
β’ Noodsaaklik: Bespreek vroegtydig om jou plek te verseker! Tafels word slegs vir 15 minute gehou voor dit oopgestel word.
Kry jou drankie vroegtydig sodat jy nie βn oomblik van die aksie mis nie! ππ»