Jan se Kombuis & Kookskool

Jan se Kombuis & Kookskool Weeklikse kookklasse vir kinders van alle ouderdomme en heerlike handgemaakte platters πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³πŸ‘©πŸΌβ€πŸ³

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In die week se kookklas het die sjeffies, sekerlik, een van die lekkerste pasta disse geleer om te maak, met biet...
21/03/2026

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In die week se kookklas het die sjeffies, sekerlik, een van die lekkerste pasta disse geleer om te maak, met bietjie van n twist natuurlik, want sjef Jan hou altyd van n uitdaging en kombinasies😝

Romerige Alfredo Pasta met Crispy Bacon 🀀

Amper meer as helfte van die sjeffies die week het gesΓͺ hulle eet glad nie sampioene nie, en meeste van hulle wat toe die dis geproe het (want dit is een groot reΓ«l in die klassie, jy proe darem alles wat ons maak) nou eet hulle sampioene 🀭

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ Wil jou kind ook saam kook?
As jy nog nie ingeskryf het nie, is dit nog nie te laat nie. Skryf jou sjeffie vandag nog in!

Die kombuis is warm, die pret is volstoom aan die gang en die kinders kook koning. Daar is nog ’n paar plekkies beskikbaar vir nuwe sjeffies

πŸ•’ Weeklikse klasse: (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9
πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit: bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.
🌐 Meer inligting en registrasie:
πŸ‘‰ Besoek Jan se Kombuis jansekombuis.co.za

Bietjie laat met die post 🀭 Dit was een besige week en naweek. Maarβ€¦πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In hierdie week se kookklas het die sjeffies ...
16/03/2026

Bietjie laat met die post 🀭 Dit was een besige week en naweek. Maar…
πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In hierdie week se kookklas het die sjeffies soos ons almal mee grootgeword, geleer maak.

Rice Krispie Treats met n twist….
Rice Krispie Treat Doughnut 🀩 Sjeffies moes hulle eie initiatief neem en iets doen met die Rice Krispie Treat mengsel en n β€œglazed” doughnut. Die kreatiwiteit was n groot plesier πŸ₯³

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ Wil jou kind ook saam kook?
As jy nog nie ingeskryf het nie, is dit nog nie te laat nie. Skryf jou sjeffie vandag nog in!

Die kombuis is warm, die pret is volstoom aan die gang en die kinders kook koning. Daar is nog ’n paar plekkies beskikbaar vir nuwe sjeffies

πŸ•’ Weeklikse klasse: (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9
πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit: bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.
🌐 Meer inligting en registrasie:
πŸ‘‰ Besoek Jan se Kombuis jansekombuis.co.za

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In hierdie week se kookklas het die sjeffies Pizza Pockets leer maak. Hierdie tuisgemaakte pizza pockets met 2 ka...
08/03/2026

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In hierdie week se kookklas het die sjeffies Pizza Pockets leer maak.

Hierdie tuisgemaakte pizza pockets met
2 kaas ( Cheddar en Mozzarella) en vulsel van jou keuse!
Boonop is hierdie dis maklike aandete perfek vir besige weeksaande en maak dit ook heerlike partytjiekos.

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ Wil jou kind ook saam kook?
As jy nog nie ingeskryf het nie, is dit nog nie te laat nie. Skryf jou sjeffie vandag nog in!

Die kombuis is warm, die pret is volstoom aan die gang en die kinders kook koning. Daar is nog ’n paar plekkies beskikbaar vir nuwe sjeffies

πŸ•’ Weeklikse klasse: (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9
πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit: bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.
🌐 Meer inligting en registrasie:
πŸ‘‰ Besoek Jan se Kombuis jansekombuis.co.za

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In hierdie week se kookklas het die sjeffies een van Suid-Afrika se bekendste disse gemaak… natuurlik met ’n tikk...
01/03/2026

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In hierdie week se kookklas het die sjeffies een van Suid-Afrika se bekendste disse gemaak… natuurlik met ’n tikkie kreatiwiteit! πŸ€ͺ

Ons het Melktert met ’n koekiedeeg-basis aangepak. Dit verg ’n bietjie geduld, want die basis moet oornag rus om perfek te stol, maar dit is beslis die wag moeite werd! Die beste deel? Jy kan selfs die oortollige deeg gebruik om heerlike koekies te bak. πŸͺ Toevallig was dit ook Nasionale Melktertdag hierdie week! 😍

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ Wil jou kind ook saam kook?
As jy nog nie ingeskryf het nie, is dit nog nie te laat nie. Skryf jou sjeffie vandag nog in!

Die kombuis is warm, die pret is volstoom aan die gang en die kinders kook koning. Daar is nog ’n paar plekkies beskikbaar vir nuwe sjeffies

πŸ•’ Weeklikse klasse: (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9
πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit: bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.
🌐 Meer inligting en registrasie:
πŸ‘‰ Besoek Jan se Kombuis jansekombuis.co.za

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In die week se kookklas het die sjeffies n TWEE in een dis leer maak.  Wie het gedink French Toast en S’mores kan...
14/02/2026

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In die week se kookklas het die sjeffies n TWEE in een dis leer maak. Wie het gedink French Toast en S’mores kan saam hand aan hand gaan πŸ€ͺ dan ook nog gevul met wafer koekies en Nutella. Die dis is behoorlik soet, so maak n lekker nagereg ook.

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ KOOKKLASSE is aan die gang – en dis NOG NIE TE LAAT nie! πŸ‘©β€πŸ³πŸ”₯

Die kombuis is warm, die kinders kook en die pret is volstoom aan die gang! Daar is nog ’n paar plekke beskikbaar vir nuwe sjeffies.

πŸ•’ Weeklikse klasse (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9

πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit – bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.

🌐 Meer inligting:
πŸ‘‰ www.jansekombuis.co.za

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In die week se kookklas het die sjeffies Beef Stroganoff Egg Noodles gemaak en behoorlik geleer hoe om mooi met m...
07/02/2026

πŸ‘¨πŸ»β€πŸ³ πŸ₯˜ In die week se kookklas het die sjeffies Beef Stroganoff Egg Noodles gemaak en behoorlik geleer hoe om mooi met messies te werk en porsies mooi te sny en verwerk. Van die sjeffies se disse het dit nie eers tot by die huis gemaak nie, so lekker was dit 😝

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ KOOKKLASSE is aan die gang – en dis NOG NIE TE LAAT nie! πŸ‘©β€πŸ³πŸ”₯

Die kombuis is warm, die kinders kook en die pret is volstoom aan die gang! Daar is nog ’n paar plekke beskikbaar vir nuwe sjeffies – en as jou kind eers net wil kom probeer, is hulle meer as welkom.

πŸ‘§πŸ‘¦ Kinders kry die kans om:
βœ” Saam te kook
βœ” ’n Regte kombuis te ervaar
βœ” Sjef Jan te ontmoet
βœ” Self te besluit of dit iets is wat hulle wil aanhou doen

πŸ•’ Weeklikse klasse (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9

πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit – bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.

🌐 Meer inligting:
πŸ‘‰ www.jansekombuis.co.za

✨ Kom probeer gerus – net pret, kreatiwiteit en selfvertroue in die kombuis! πŸ³πŸ’›

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ KOOKKLASSE is aan die gang – en dis NOG NIE TE LAAT nie! πŸ‘©β€πŸ³πŸ”₯Die kombuis is warm, die kinders kook en die pret is v...
03/02/2026

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ KOOKKLASSE is aan die gang – en dis NOG NIE TE LAAT nie! πŸ‘©β€πŸ³πŸ”₯

Die kombuis is warm, die kinders kook en die pret is volstoom aan die gang! Daar is nog ’n paar plekke beskikbaar vir nuwe sjeffies – en as jou kind eers net wil kom probeer, is hulle meer as welkom.

✨ GRATIS β€˜PROBEER’-KLAS!
Laat jou kind self die kombuis, die klas en die atmosfeer ervaar – heeltemal gratis, geen verpligting nie.

πŸ‘‰ ReΓ«l jou GRATIS proefklas via WhatsApp
πŸ“² 066 250 9769

πŸ‘§πŸ‘¦ Kinders kry die kans om:
βœ” Saam te kook
βœ” ’n Regte kombuis te ervaar
βœ” Sjef Jan te ontmoet
βœ” Self te besluit of dit iets is wat hulle wil aanhou doen

πŸ•’ Weeklikse klasse (Β±60 minute)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Graad R – 9

πŸ‘¨β€πŸ³ Alles is ingesluit – bestanddele, gereedskap Γ©n ’n voorskoot.

🌐 Meer inligting:
πŸ‘‰ www.jansekombuis.co.za

✨ Kom probeer gerus – net pret, kreatiwiteit en selfvertroue in die kombuis! πŸ³πŸ’›

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ KLASSE SKOP HIERDIE WEEK AF! πŸ‘©β€πŸ³πŸ”₯Dis amper tyd om die voorskote aan te trek – Jan se Kombuis Kookskool se klasse be...
29/01/2026

πŸ”₯πŸ‘©β€πŸ³ KLASSE SKOP HIERDIE WEEK AF! πŸ‘©β€πŸ³πŸ”₯

Dis amper tyd om die voorskote aan te trek – Jan se Kombuis Kookskool se klasse begin vanaf HIERDIE WEEK!

πŸ‘‰ GRATIS 'PROBEER' KLAS! Laat u kind self die kombuis en klas ervaar, gratis!
πŸ‘‰ ReΓ«l jou GRATIS proefklas via WhatsApp
πŸ“² 066 250 9769

πŸ‘§πŸ‘¦ Kinders kan:
βœ” Saam kook
βœ” Die kombuis ervaar
βœ” Sjef Jan ontmoet
βœ” Self sien of dit iets is wat hulle wil aanhou doen

πŸ•’ Weeklikse klasse (Β±60 min)
πŸ“… Dinsdae tot Vrydae
πŸŽ’ Vir Graad R – 9

πŸ‘¨β€πŸ³ Alles ingesluit – bestanddele, gereedskap Γ©n voorskoot.

🌐 Of kry meer info by:
www.jansekombuis.co.za

✨ Kom probeer – geen verpligting, net pret in die kombuis! πŸ³πŸ’›

πŸ‘©β€πŸ³πŸ° OPEDAG VANDAG BY JAN SE KOMBUIS KOOKSKOOL! πŸ°πŸ‘¨β€πŸ³Vandag is ons kombuis oop –kom beleef self hoe ons kinders leer, gro...
24/01/2026

πŸ‘©β€πŸ³πŸ° OPEDAG VANDAG BY JAN SE KOMBUIS KOOKSKOOL! πŸ°πŸ‘¨β€πŸ³

Vandag is ons kombuis oop –
kom beleef self hoe ons kinders leer, groei en pret het in die kombuis 😊

πŸ•™ Jy kan enige tyd tussen 10h00 en 12h00 kom inloer

πŸ“ Die Kelder @ Die Centurion Teater

πŸ‘§πŸ‘¦ Wat wag op julle?

🧁 Versier ’n cupcake
πŸ‘¨β€πŸ³ Ontmoet Sjef Jan
🍴 Sien hoe ons kookklasse werk
πŸ“ Vra vrae en vind meer uit oor inskrywings vir 2026

πŸ‘‰ Kan jy dit nie vandag maak nie?

Gaan gerus na 🌐 www.jansekombuis.co.za vir al die inligting en aanlyn registrasie.

Ons sien uit om julle te ontmoet! 🍳✨

Address

123 Amkor Road, Lyttelton Manor
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan se Kombuis & Kookskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jan se Kombuis & Kookskool:

Shortcuts

Share