01/09/2026
Links regs, links regs🕺🏻
Disclaimer: Is net n grappie, as jou eende Mooi loop, Mooi so🤝
Die drinks is koud en specials gaan jy nie wen nie🤝
Ons sien vir jou hier😎
📍Oppiplaas
1147 Terblanche str, Villieria