03/03/2022
🍦Die beste ding op so 'n wonderlike warm dag is lekker hemelse roomys, langs die swembad saam familie. Daar is so baie om van te kies, dat almal iets sal kry waarvan hulle hou. Self "picky" ouma 👵🏼sal roomys kry waaroor sy mal is.
🍨Bestellings kan nou geplaas word tot en met Donderdag 10 Maart tot 17h00. Aflewering is ook beskikbaar.
🍦Los jou nommer en dan WhatsApp ek die volledige pryslys deur.
🍨WhatsApp of skakel my op 067 861 4353 oor enige navrae en bestellings.
🍦Mag almal 'n wonderlike reënboog dag verder hê..