03/07/2026
WAAROM TEVREDE WEES MET GEWONE KOFFIE?
By Linda se Moerkoffie is elke koppie 'n belofte van gehalte, geur en warmte. Ons glo dat goeie koffie nie net 'n drankie is nie – dit is 'n ervaring wat jou dag beter maak.
Ryk, egte moerkoffie Met liefde en sorg voorberei Vars, geurig en vol karakter.... Vriendelike diens wat jou soos familie laat voel
Of jy jou dag begin, 'n vinnige blaaskans neem of saam met vriende wil kuier – Linda se Moerkoffie is die plek waar goeie koffie en goeie mense ontmoet.
Kom proe die verskil. Een slukkie, en jy sal verstaan waarom ons kliënte keer op keer terugkom
Pretoria Boeremark
Elke Saterdag
05:30 – 09:30