Padstal

Padstal PadstalPta - Restaurant

Hierdie is belangrike naweek-inligting. 🫡🍻Waar is die stage? Waar is die bars? Waar gaan jy sit? En, baie belangrik… hoe...
10/09/2026

Hierdie is belangrike naweek-inligting. 🫡🍻

Waar is die stage? Waar is die bars? Waar gaan jy sit? En, baie belangrik… hoe kom jy weer terug by die bar?

Hier is jou Padstal Bierfees venue layout. Save hom, stuur hom vir die groep en sien julle by Bierfees! 🔥

Net ’n vinnige update van Bierfees HQ: ons is BESIG.Hier word gebou, geskuif en reggemaak…alles sodat julle hierdie nawe...
10/09/2026

Net ’n vinnige update van Bierfees HQ: ons is BESIG.

Hier word gebou, geskuif en reggemaak…alles sodat julle hierdie naweek net hoef op te daag en te kuier.

Ons kant se voorbereiding lyk goed…

Hoe lyk dinge aan julle kant? 👀🍻

10/09/2026

Mack het gepraat. Ons gaan nie met die man stry nie.🍻

Be there. Dis al.

Padstal Bierfees | 11 & 12 September 🔥

09/09/2026

As G-String sê ons gaan Bierfees toe… dan gaan ons BIERFEES toe.

Nog net 2 dae en dan is dit koue bier, harde musiek en ’n naweek wat waarskynlik Maandag nog gaan wys. 👀

G-String is reg. Ons is reg. Is jy?🎶🍻

09/09/2026

Ichnus het sy Bierfees planne gemaak… en “net een vinnige een” is beslis nie deel van die plan nie.👀🍻🎶

Kom sing saam, dans saam en verloor jou stem saam met Ichnus by Padstal Bierfees!

Sien jou daar 🍻

23:00 afskop?!🏉Dis laat, maar gelukkig is jy reeds gemaklik by die Bierfees so jy kan net sowel bly sit vir die wedstryd...
09/09/2026

23:00 afskop?!🏉

Dis laat, maar gelukkig is jy reeds gemaklik by die Bierfees so jy kan net sowel bly sit vir die wedstryd. 🍻🇿🇦

Sien julle daar!

08/09/2026

Oh, you thought we were done giving you reasons to come to Beerfest? 👀🔥

Think again.

SPRINGBOK N**E GIRLS are joining us at Padstal Beerfest! 🤘🍻

Yeah…it’s going to be BIG.

📅 11 & 12 September
🎟️ Get your tickets NOW: www.quicket.co.za/events/380165-padstal-beer-fest-2026

👵 Tuesday night plans? Stealing your gran’s favourite hobby and making it competitive.Bingo Tuesday is ON at Padstal Lyn...
08/09/2026

👵 Tuesday night plans? Stealing your gran’s favourite hobby and making it competitive.

Bingo Tuesday is ON at Padstal Lynnwood!

Bring your mates, bring your luck and prepare to take a bunch of little numbers way too seriously.😭

Address

265 The Highway Street
Pretoria East
0186

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Padstal:

Shortcuts

Share

Category