King Vetkoek

King Vetkoek Heerlike gevulde vetkoeke en vetkoek burgers. Gewone burgers ook beskikbaar, geroosterde broodjies, russian en skyfies.

20/09/2016

King Vetkoek is 1 jaar oud. Ons wil vir almal wat ons ondersteun baie dankie sê. Ons dank ons Vader vir elke dag wat ons oop is.

03/08/2016

King Vetkoek is vandag 3 Augustus 2016 oop vanaf 10 uur. Kom maak 'n draai en geniet 'n heerlike vetkoek of een van die ander lekker weg neem etes wat ons het.

15/06/2016

Hi almal King Vetkoek sal môre die 16de Junie oop wees. Lekker dag

13/06/2016

Heerlike koppie sop en 2 vetkoeke, R15 nou beskikbaar vir die koue winters dae.

Walter Sisululaan Suidsentrum gebou of skakel ons gerus
Jannie 0842299619
Gwennyth 0849675889

Voorbeeld van ons platters wat gemaak word teen bekostigbare prys
07/06/2016

Voorbeeld van ons platters wat gemaak word teen bekostigbare prys

19/05/2016

Ons voorsien ook vetkoek platters met die volgende vulsels:
Ham & kaas
Spek & kaas
Hoender mayonnaise
Maalvleis
Kerrie maalvleis

Skakel ons gerus vir bestellings:
Jannie 0842299619
Gwennyth 0849675889

14/05/2016

Dankie vir al die ondersteuning. Ons gaan volgende week met sop en vetkoek begin. So vir daai om die magie warm te maak, kom maak 'n draai of bestel vooraf.

Heerlike spekburger en skyfies. Een van die nuwelinge op die spyskaart
11/05/2016

Heerlike spekburger en skyfies. Een van die nuwelinge op die spyskaart

29/04/2016

Iets nuuts op die spyskaart!!!

Hamburger & Skyfies @ R35.00
Kaasburger & Skyfies @ R40.00
Spekburger & Skyfies @ R45.00

Kom probeer dit gerus!!

Vandag se specialKoop enige 2 verskillende gevulde vetkoeke en kry die goedkoopste 1 teen halfprys.  Skakel gerus vir Ja...
13/04/2016

Vandag se special

Koop enige 2 verskillende gevulde vetkoeke en kry die goedkoopste 1 teen halfprys. Skakel gerus vir Jannie 0842299619

07/04/2016

Pannekoeke vandag te koop teen R4.00 elk. Vir vooraf bestellings kontak vir Jannie 0842299619

23/03/2016

King Vetkoek sal Vrydag gesluit wees vir Goeie Vrydag. Ons is weer Saterdag oop van 09:30 -15:00. Geniet die paas naweek en veilig ry.

Address

Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when King Vetkoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share