Pret & Proe

Pret & Proe Restaurant met heerlike pizza en roosterkoek burgers en vele meer. Groot speel plek vir die kinders.

πŸŽ‰ TWEE JAAR VAN PRAGTIGE HERINNERINGE! 🐾🍰Ons kan dit selfs nie glo nie... Pret en Proe is vandag amptelik 2 jaar oud! 🎈✨...
31/08/2026

πŸŽ‰ TWEE JAAR VAN PRAGTIGE HERINNERINGE! 🐾🍰

Ons kan dit selfs nie glo nie... Pret en Proe is vandag amptelik 2 jaar oud! 🎈✨

Baie dankie aan al ons getroue ondersteuners, fantastiese gesinne en die wonderlikste maatjies wat die afgelope twee jaar saam met ons gekuier, geΓ«et, gelag en natuurlik ons diertjies so baie liefde gegee het. Sonder julle ondersteuning sou ons nie hier gewees het nie!

Kom kuier vandag saam met ons om hierdie spesiale mylpaal te vier. Ons (en ons diere-familie!) kan nie wag om julle te sien nie! πŸπŸ°πŸ΄πŸ’–

πŸŒ§οΈβ„οΈ Te koud om te swem? Geen probleem nie! πŸ˜„Ons het die swembad omskep in 'n  bal-swembad vir al die klein avonturiers!...
10/05/2026

πŸŒ§οΈβ„οΈ Te koud om te swem? Geen probleem nie! πŸ˜„

Ons het die swembad omskep in 'n bal-swembad vir al die klein avonturiers! πŸŽ‰πŸŸ‘πŸ”΅πŸ”΄

Terwyl mamma en pappa lekker ontspan met iets warm en smaaklik, kan die kinders steeds speel, lag en hope pret hΓͺ β€” sonder die koue water! πŸ₯³

Bring die familie en kom geniet die winterpret saam met ons! πŸ’›

Address

Potch Taxidermy, 134, Potchefstroom Modderdam
Potchefstroom

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836335486

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pret & Proe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category