The Jukebox

The Jukebox Meer as net 'n eetplek – 'n plek vir familie, vriende en troeteldiere! OWNER: Marinda van der Merwe 0824440692

Geniet ons buitelug tuin-atmosfeer, vars versnapperings, smaaklike geregte en 'n kuierervaring van gehalte.

Spring is in the air...... hier by The Jukebox! Kom geniet hierdie heerlike Lentedag by ons! Geniet iets lekker om te ee...
01/09/2026

Spring is in the air...... hier by The Jukebox! Kom geniet hierdie heerlike Lentedag by ons! Geniet iets lekker om te eet of drink in die pragtige tuin en kry sommer net lekker!!

📍Die Koelte Tuin leefstylsentrum, Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom. 🌿 Vind ons in die MIDDEL tussen die twee ingange 🌿

31/08/2026

1 September is Lentedag!! 🌿🌷🌿

Kom kuier gerus hier by The Jukebox .... Nog goeie nuus!! Ons melkskommel SPECIAL is op 'n Dinsdag... Koop een en kry een GRATIS!!

📍Vind The Jukebox op Die Koelte tuin leefstylsentrum se terrein, Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom

🌿Ons is in die middel tussen die twee ingange.🌿

Hierdie yskoffie van ons is heerlik!! 😍 Kom geniet dit hier in die mooi tuin by The Jukebox!📍The Jukebox      Koelte Tui...
29/08/2026

Hierdie yskoffie van ons is heerlik!! 😍 Kom geniet dit hier in die mooi tuin by The Jukebox!

📍The Jukebox
Koelte Tuin leefstylsentrum
Paryslaan 35
Baillie Park
Potchefstroom
♡ Onthou The Jukebox is in die MIDDEL op die Koelte Tuin LEEFSTYLSENTRUM se terrein, tussen die twee ingange ♡

Ons wafels is heerlik! 👩‍🍳😍 Kom bederf jouself en bring sommer iemand saam! Donderdae is ons wafels op "SPECIAL"!! 🥳🤩Koo...
27/08/2026

Ons wafels is heerlik! 👩‍🍳😍 Kom bederf jouself en bring sommer iemand saam! Donderdae is ons wafels op "SPECIAL"!! 🥳🤩

Koop een en kry een GRATIS!! 🍓🧇

🎈Ons is gelee in die hartjie van die Koelte Tuin LEEFSTYLSENTRUM!! Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom 🌿

Lente is in die lug hier by The Jukebox!!Kom geniet ons Dinsdag Melkskommel "SPECIAL.... Buy one get one FREE" Ja, ons D...
25/08/2026

Lente is in die lug hier by The Jukebox!!

Kom geniet ons Dinsdag Melkskommel "SPECIAL.... Buy one get one FREE" Ja, ons Dubble Thick Milkshake is ook deel van die SPECIAL!! 😍

21/08/2026

Die weer is heerlik... Kom kuier gerus hierdie naweek by The Jukebox, ons sien uit om julle hier by ons te ontvang.🧡🧡

The Jukebox... 'n Lekker eetplek vir almal!!

19/08/2026

Gistermiddag wou ek hierdie mooi bloeisels gaan afneem en besluit toe sommer om 'n video te maak, om die mooi voëlgesang met julle te deel. 🧡

Die Koelte tuin leefstylsentrum is 'n gevoel... nie net 'n plek nie. 🙌🏻🌿

‼️SLEGS R150‼️vir 2 Jukebox Burgers met chips (Kaas opsioneel) elke Maandag.Ook beskikbaar vir wegneem en AFLEWERING @ R...
17/08/2026

‼️SLEGS R150‼️vir 2 Jukebox Burgers met chips (Kaas opsioneel) elke Maandag.

Ook beskikbaar vir wegneem en AFLEWERING @ R29 WhatsApp
082 4440 692

Ons Pizza's is heerlik! 👩‍🍳😋 Kom probeer dit gerus. 🧡Ook beskikbaar vir wegneem. WhatsApp 082 4440 692 AFLEWERING @ R29📍...
14/08/2026

Ons Pizza's is heerlik! 👩‍🍳😋 Kom probeer dit gerus. 🧡

Ook beskikbaar vir wegneem. WhatsApp 082 4440 692 AFLEWERING @ R29

📍 ☆Vind THE JUKEBOX in die middel tussen die twee ingange by Die Koelte Tuin Leefstylsentrum 35 Paryslaan Baillie Park Potchefstroom. 🌿


13/08/2026

Hier by The Jukebox glo ons daarin om dinge eg te hou, net soos ons kos!! 🍲

Tuisgemaak soos my ouma my geleer het.... hartlik, lekker en met baie liefde voorberei! 🧡 Sy get altyd gesê; mens proe die liefde in die kos. 😍👩‍🍳

Address

Die Koelte Tuin Leefstylsentrum, 35 Parys Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+27824440692

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Jukebox posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Jukebox:

Shortcuts

Share